# Uitspraak is voorbehou in die saak oor die publikasie van matriekuitslae in koerante en op ander openbare platforms. Die Hooggeregshof in Pretoria het die afgelope twee dae argumente aangehoor van die Inligtingsreguleerder, die Departement van Basiese Onderwys en AfriForum. Die reguleerder hou vol die manier waarop matriekuitslae gepubliseer word, oortree die Wet op Beskerming […]
# ArcelorMittal Suid-Afrika het om verlof tot appèl aansoek gedoen teen die Arbeidshof se uitspraak wat die heraanstelling van afgelegde werkers by die Newcastle- en Vereeniging-aanlegte gelas. Die metaalwerkersvakbond Numsa het ‘n dringende interdik versoek wat Amsa dwing om nuwe afleggingskennisgewings uit te reik of samesprekings te hervat kragtens die Januarie-kennisgewing. Amsa hou vol hy […]
# Suid-Afrika se hernubare energienetwerk brei vinnig uit, met meer as 220 gigawatt se son-, wind-, battery- en hibriede projekte wat ontwikkel word. Dit is volgens bevindinge van die jongste Suid-Afrikaanse Hernubare Energie-netwerkopname wat deur die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika uitgevoer is. Sonkrag is die toonaangewende tegnologie wat tans ontwikkel word, en wek 121 gigawatt […]
# Die bekroonde Suid-Afrikaanse komediant, Stuart Taylor, bring in November sy jongste meesterstuk, Odd Man Out, na die Baxter-teater in Kaapstad en Johannesburg se Theatre on the Square. Sy jongste vertoning kyk na ʼn eerlike en humoristiese manier oor wat dit beteken om ʼn bietjie anders te wees en waarom dit dikwels die plek is waar […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump en die nuutverkose Japanse premier Sanae Takaichi het ‘n ooreenkoms onderteken vir die verskaffing van kritieke minerale en seldsame aardmetale. Trump is op die tweede fase van sy Asië-toer. Die doel van die ooreenkoms is om beide lande te help om veerkragtigheid en sekerheid oor kritieke minerale en seldsame […]
# Tennis: 2023 se naaswenner, Grigor Dimitrov, het sy terugkeer tot die ATP-toer na ‘n afwesigheid van 14 weke weens ʼn besering gevier met ʼn oorwinning in skoon stelle in die eerste ronde van die Paryse Meesterstoernooi. Die Bulgaar het die Fransman Giovanni Mpetshi Perricard verslaan. 2018 se kampioen, Karen Khachanov van Rusland, het die […]
# President Cyril Ramaphosa sê sy besoek aan drie lande in Suidoos-Asië wat gemik was op handel, belegging en die hernuwing van geskiedkundige bande, was ‘n sukses. Die president het Indonesië, Viëtnam en Maleisië besoek, waar hy ook as gas van die voorsitter deelgeneem het aan die 47ste Beraad van die Vereniging van Suidoos-Asiatiese Nasies. […]
The headlines of the leading newspapers on 28 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the head of the police ballistics division, brigadier Mishak Mkhabela, told the Madlanga Commission that the ballistics expert, who is accused of omitting information in the firearm analysis report of the murder of engineer Armand Swart, did not commit sabotage, […]
# Die metaalwerkersvakbond Numsa verwelkom die Arbeidshof se beslissing dat alle werkers in Newcastle en Vereeniging wat ArcelorMittal Suid-Afrika vroeër die maand afgelê het, weer aangestel word. AMSA het die onderhandelingsproses oor afleggings aan die begin van Maart eensydig gestaak en sonder beraadslaging voortgegaan met afdankings. Numsa-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê dis ʼn oorwinning vir die […]