BULLETIN x datum x tydGoeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………###Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
# And the financial indicators: The dollar trades at XX-rand-XX-cents and the euro at XX-rand-XX-cents. One British pound costs XX-rand-XX-cents and Bitcoin trades at XX-thousand-XXX-dollars. Gold sells at XXX-thousand-XXX-dollars-XX-cents a fine ounce and Brent crude oil is quoted at XX-dollars-XX-cents a barrel.
BULLETIN X (Maand) X vm/nm Goeiemôre/Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # # #
Bly ingeskakel vir meer nuus……………….
# En die finansiële aanwysers: Die rand verhandel teen XX-rand-XX-sent teen die dollar, XX-rand-XX-sent teen die euro en XX-rand-XX-sent teen die pond. Bitcoin verhandel teen XX-duisend-XXX-dollar. Die prys van goud is XXX-duisend-XXX-dollar-XX-sent per fynons en die prys van Brent ruolie XX-dollar-XX-sent per vat.
# President Donald Trump van Amerika se administrasie word gekritiseer oor sy besluit om die getal vlugtelinge na die land tot sewe-duisend-500 per jaar te beperk. Dié syfer was verlede jaar 125-duisend onder oudpresident Joe Biden. Trump sê wit Afrikaners uit Suid-Afrika en ander slagoffers van onwettige en onregverdige diskriminasie sal voorkeur kry. Die Internasionale […]
# Time Out het sy lys van die 20 Vriendelikste Stede ter Wêreld vir 2025 bekend gemaak, met Kaapstad wat ook op die lys is. Hierdie stede staan uit vir hul warmte, gasvryheid en verwelkomende gees. Die wêreldwye opname het bevind dat mense van Porto, Portugal, die vriendelikste is vergeleke met enigiemand anders ter wêreld. […]
# Buckingham-paleis sê koning Charles het ‘n amptelike proses begin om sy broer Andrew van sy koninklike titels te ontneem en hom uit die koninklike landgoed in Windsor te sit. Die 65-jarige het voortdurende kritiek teen hom oor sy voormalige vriendskap met die pedofiel-finansier Jeffrey Epstein. Hierdie kritiek het toegeneem na die vrystelling van ‘n […]
The headlines of the leading newspapers on 31 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the car industry and Numsa have failed in a last-ditch attempt to end their deadlock. The union is seeking a wage offer above inflation, but the carmakers say they want to balance competitiveness and job retention. # Mail & Guardian […]