# Well-known South African fashion designer Henja Schaap’s death was announced on social media. No cause was given. Schaap was especially known for his designer wedding gowns, although he created fashion for both women and men. Music promoter Ferdi Steyn reacted by thanking him for all the clothes he designed for him and other artists […]
# Sokker: Die Portugese doelskieter Cristiano Ronaldo sê volgende jaar se Wêreldbekertoernooi in Kanada, Mexiko en Amerika is beslis sy laaste. Die 40-jarige, wat in Saoedi-Arabië vir Al-Nassr speel, het 953 doele vir sy klubs en land aangeteken en is die eerste manlike speler ooit wat doele aangeteken het in vyf Wêreldbekertoernooie. Ronaldo het in […]
# Tientalle inheemse betogers het die vergadersaal van die COP30-klimaatsberaad in Belem, Brasilië, binnegestorm en met veiligheidswagte gebots. Die woedende betogers het toegang geëis tot die Verenigde Nasies-kompleks waar duisende afgevaardigdes van lande reg oor die wêreld die beraad bywoon. Sommige het vlae met slagspreuke gedra wat grondregte eis, aandring op woudbeskerming, en sê: “Ons […]
# Die toonaangewende Chinese motorvervaardiger BAIC kan reeds in Januarie sy nuwe B30-veldren-nutsvoertuig begin monteer in sy fabriek in Gqeberha in die Oos-Kaap. Die finansiële hoof, Anele Geza, het aan Reuters gesê die model met ‘n brandstofenjin asook hibriede modelle sal met behulp van ‘n afgeskaalde produksieproses aanmekaargesit word. Dit gebruik baie klein onderdele om […]
# Gholf: Die DP World-toer het die Rory McIlroy-toekenning geskep wat jaarliks toegeken sal word vir uitnemendheid in major-toernooie. Die speler van Noord-Ierland het in April die eerste Europeër geword om die loopbaan-Grand Slam te haal toe hy die Amerikaanse Meesterstoernooi gewen het. Die toekenning, wat volgende jaar ingestel word, sal uitgeloof word aan die […]
# Die Britse eerste minister, Keir Starmer, se mees senior politieke bondgenote waarsku enige poging om hom uit te dwing sal roekeloos en gevaarlik wees en die markte en die Arbeidersparty skaad. Sommige partylede beplan glo om Starmer te verwyder. Daar is reeds moontlike kandidate om hom te vervang, insluitend sy nouste bondgenote in die […]
# Soccer: South Africa’s Amajimbos are plagued by injuries before Saturday’s match against Japan in the last 32 of the Under 17 World Cup in Qatar. This is the first time South Africa had reached the tournament’s knockout stage. Coach Vela Khumalo is worried about the lack of defenders because of injuries, forcing him to […]
# Tennis: Former world number two Ons Jabeur is taking an indefinite break from the game after announcing her pregnancy with her first-born. The Tunisian and husband Karim Kamoun were married in 2015. Repeated injuries saw 31-year-old Jabeur’s world rankings plummeting since reaching second spot in June 2022, and she hadn’t played since retiring from […]
# Die leier van die EFF, Julius Malema, het die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings, Shamila Batohi, gekritiseer omdat sy weier om te sê wie die aanklaer van die Nasionale Vervolgingsgesag is wat by georganiseerde misdaad betrek word. Batohi het aan die parlementêre ad hoc-komitee oor polisie-korrupsie gesê ondersoeke is aan die gang, maar wou […]