# ‘n Federale jurie in Chicago het die Amerikaanse vliegtuig-vervaardiger Boeing gelas om 478-miljoen-rand te betaal aan die gesin van ‘n omgewingswerker van die Verenigde Nasies wat dood is toe ‘n 737 MAX in 2019 in Ethiopië neergestort het. Die skadevergoeding aan Shikha Garg se gesin is die eerste van tientalle eise wat ingedien is […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die korttermyn-regeringsbefondsings-wetsontwerp onderteken wat ‘n einde bring aan die langste regeringsluiting in die geskiedenis. Dit volg nadat die Huis van Verteenwoordigers die wetsontwerp met 222 teen 209 stemme goedgekeur het in ‘n ooreenkoms wat gisteraand tussen Republikeine en gematigde Demokrate gesluit is – twee dae nadat die Senaat […]
# Rugby: Twee Springbokke, die 23-jarige agsteman Cameron Hanekom en die 24-jarige stut en haker Jan-Hendrik Wessels, het hul kontrakte met die Bulle verleng. Hulle sal nou tot die einde van 2028 se seisoen vir die Pretoriase unie speel. Hanekom en Wessels word beskou as invloedryke toetsspelers van die toekoms. Uitvoerende hoof Edgar Rathbone sê […]
# Rugby: Winger Edwill van der Merwe says the Springboks are expecting a fast-paced, unpredictable battle against Italy in Turin on Saturday. Both teams come off inspiring victories – the Boks roped in France despite a red card to win 32-17, while the Azzurri beat the Wallabies 26-19. Van der Merwe describes Italy as a […]
# Soccer: Zambia’s coach, Moses Sichone, accuses Bafana Bafana of underrating them before Saturday’s international friendly in Gqeberha. South Africa uses the encounter to prepare for the African Cup of Nations, starting in Morocco on the 21st of next month. Sichone reacted to some South African soccer circles suggesting Bafana would gain more from playing […]
# Cricket: England’s captain, Ben Stokes, calls former players as has-beens for criticising their preparations for this season’s Ashes Series against Australia, starting in Perth next Friday. The visitors are playing a single three-day warm-up match against the England Lions’ touring team in the Western Australian city from today. Stokes reacted to criticism from former […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het ‘n nuwe inflasieteiken van drie-persent aangekondig, met ‘n eenpunt-speling. Hy het in sy vyfde mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring in die Parlement voorspel die land se ekonomie sal vanjaar met 1,2 persent groei, meer as dubbel die groei wat verlede jaar gesien is, en verwag ‘n gemiddelde groei van 1,8-persent tussen […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, spoor die regering aan om sy stryd teen geldwassery en die finansiering van terrorisme voort te sit sodat die land van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys kan bly. Hy het sy vyfde mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring in die Parlement gelewer, en sleutelwetsontwerpe voorgelê, insluitend die Wysigingswetsontwerpe op die Verdeling van Inkomste […]
# Agt mense is geskiet tydens ‘n gewelddadige voorval op die Nyanga-taxistaanplek in Sithandatu-straat in Kaapstad. Twee slagoffers is op die toneel dood en die ander is hospitaal toe gehaas, waar sommige in ‘n bedenklike toestand is. Dit is onduidelik of die voorval verband hou met taxi-geweld, terwyl die motief nog ondersoek word. Die polisie […]