# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus is willing to lose some matches in order to find the next generation of world champions. Versatile Pieter-Steph du Toit, who has 96 caps to his credit, will captain a relatively inexperienced side in Saturday’s Nations Championship encounter against Scotland at Loftus. Different from other countries, Erasmus and his […]
# Cricket: India is licking its wounds after being humiliated by England in the third T20 at Trent Bridge in Notthingham. The hosts posted 201 for seven after opener Phil Salt contributed 70 runs. Harshit Rana and Prince Yadav both took two wickets. India was then skittled out for just 76 within 12 overs, with […]
# Sokker: Net agt spanne is nou oor in die wedloop om die Wêreldbeker te wen, met die kwarteindronde wat môre begin. Frankryk sit sy poging voort om slegs die tweede Europese land te word om drie agtereenvolgende eindstryde te haal wanneer hy in Boston teen Marokko te staan kom. 2010 se kampioen, Spanje, pak […]
# Rugby: Die Junior Springbokke se afrigter, Kevin Foote, sê daar is steeds ruimte vir verbetering voor hulle Engeland Maandag pak in die halfeindronde van die Junior Wêreldkampioenskap in Georgië. Suid-Afrika was 14 punte agter, maar het ingehaal en Wallis uiteindelik 52-33 verslaan na agt drieë teenoor vyf om die voorlaaste ronde te haal. Foote […]
# Die Helen Suzman-stigting verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak dat twee bepalings van die Wet op Vlugtelinge ongrondwetlik is. Daar is bevind enige persoon wat asiel soek, mag nie toegang tot die stelsel geweier word omdat hulle nie die vereiste dokumente het of nie binne die voorgeskrewe tyd by ʼn vlugtelingsentrum aangemeld het nie. […]
# Rugby: The statistics are in South Africa’s favour in Saturday’s Test against Scotland at Loftus Versfeld in Pretoria. The two countries have faced off 30 times in the past, of which the Springboks have won 25 and the Scots only five. The world champions’ biggest victory of 68-10 came at Murrayfield in Edinburgh in […]
# Rugby: Suite holders at Loftus Versfeld in Pretoria are furious with SA Rugby for forcing them to pay extra for the use of suites during Tests. They say they already pay thousands during a season, and SARU wants another 100-thousand-rand per Test match. SARU apparently also forces its own caterers on them. Unhappiness about high […]
# Die vrou wat daarvan verdink is dat sy ‘n plofstof-aanval in Monaco uitgevoer het, is in Oekraïne dood aangetref. Die aanval was gemik op ‘n Oekraïense multimiljoenêr onder internasionale sanksies. Hy en sy gesin is in die aanval beseer. ‘n Internasionale soektog is kort na die aanval na Anastasiia Berezovska begin, en sy het […]
# Die Madlanga-kommissie het gehoor hoe die polisie-offisier Feroz Khan parlementêre vrae vir die EFF-leier Julius Malema opgestel het. Getuienisleier Michael Chaskalson sê Khan het dit deur die sakeman Mohammed Sayed gestuur, met die doel om die geloofwaardigheid van die voormalige inspekteur-generaal van Inligting, Setlhomamaru Dintwe, te betwis. Vrae was ook gemik op die oudminister […]