# Rugby: Eighth man Jasper Wiese will play his 50th Test for South Africa on Sunday when he starts on the bench against the Wallabies in Perth. The 30-year-old made his debut in 2021. Versatile André Esterhuizen will lead the team in Siya Kolisi’s absence, becoming the 68th Springbok captain. Coach Rassie Erasmus only retained […]
# Die Burgerlugvaart-owerheid ondersoek ‘n vliegongeluk op die Morningstar-vliegveld noord van Kaapstad. Die vlieënier en twee passassiers het oorleef toe die vliegtuig vanoggend kort na opstyging neergestort het. Hulle het net ligte kopbeserings opgedoen, en daarna hospitaal toe geneem vir waarneming. Die Piper Cherokee was op ‘n plesiervlug toe dit geval het. Dit sal na […]
# Die vrou van die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala, Tsakane, is in hegtenis geneem in verband met ‘n beweerde bedrieglike huurooreenkoms. Gauteng se taakspan vir politieke moorde het haar aangekeer nadat verskeie vennote van Matlala aangekeer is. Tsakane word daarvan beskuldig dat sy bankstate vervals het om te help om ‘n huurooreenkoms ter waarde […]
# Die Johannesburgse Landdroshof het die vierde keer borgtog geweier aan die selfverklaarde politieke bemiddelaar, Brown Mogotsi. Hy staan tereg op aanklagte van regsverydeling en meineed nadat hy na bewering ‘n sluipmoordpoging op homself nagemaak het in Vosloorus, Gauteng. Landdros Anneline Tlhapi het bevind Mogotsi het versuim om ‘n betroubare en bevestigbare woonadres te verskaf, […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging kritiseer die strafregstelsel nadat die Zimbabwiese sakeman, Lawrence Mudzinganyama, op waarskuwing vrygelaat is ondanks bewerings dat hy vroue in ‘n restaurant in Sandton, Johannesburg, met die dood gedreig het. Hy sal na verwagting op 1 Oktober in die Randburgse Landdroshof verskyn. Phakamile Hlubi-Majola van MISA sê die besluit wek ernstige kommer oor […]
# Die Moriel-infrastruktuurgroep het sy uitvoerende voorsitter, Lawrence Mudzinganyama, afgedank oor ‘n video waarin hy na bewering vroue in ‘n restaurant in Sandton, Johannesburg dreig. Die luukse-landgoed Steyn City het ook sy huurooreenkoms met Mudzinganyama beëindig. Hy het gedreig om die vroue te vermoor nadat hulle sy toenaderings verwerp het. Moriel sê dit strook nie […]
# Die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, is gretig om terug te keer werk toe nadat die Pretoriase Landdroshof die aanklagte teen hom teruggetrek het. Dit het verband gehou met ‘n polisie-tender van 360-miljoen-rand aan die beweerde misdaadbaas Vusimuzi “Cat” Matlala. Masemola beskryf die afgelope maande as moeilik en uitdagend en sê dit het hom […]
# Motorsport: Isack Hadjar van Red Bull keer die naweek terug na Formule Een-aksie in die Azerbeidjanse Grand Prix nadat hy van ‘n gewrigbesering herstel het. Die 21-jarige Fransman het die vorige wedrenne in Nederland, Italië en Spanje misgeloop. Hy is weer Max Verstappen se spanmaat, terwyl Liam Lawson terugkeer na Racing Bulls. Die naweek […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus het 13 veranderings aangebring aan sy opdrafspan vir Sondag se eenmalige toets teen Australië in Perth. Die senter André Esterhuizen is kaptein en net die slot Eben Etzebeth en die vleuel Ethan Hooker bly oor van die span vir die laaste toets teen die All Blacks. Jan-Hendrik Wessels, Zachary Porthen […]