Skip to content

Masemola wag op Madlanga-kommissie se verslag om aanspreeklikheid in Polisiediens te versterk [KLANK]

# Nasionale kommissaris Fannie Masemola sê die polisie sien uit na die Madlanga-kommissie se finale verslag en aanbevelings oor hoe aanspreeklikheid versterk en tekortkomings hanteer kan word. Hy het gepraat op sy eerste dag terug nadat sy skorsing opgehef is. Masemola sê die aanbevelings sal hopelik help om die nodige hervormings binne die organisasie te bevorder. Hy sê aanspreeklikheid en hervorming in die diens is noodsaaklik om openbare vertroue in die polisie te versterk:

ENG MasemolaONMadlanga