# Rugby: The Springbok Sevens Women play Hong Kong China and Czechia in their group matches of the World Rugby Challenger tournament in Cape Town this weekend. This follows after they lost their place in the World Series to China last season. Team member Shiniqwa Lamprecht says dropping out of the circuit was a shock, […]
# Cricket: Experts have cleared the bowling action of Australian left-arm spinner Matt Kuhnemann after it was reported during the second Test against Sri Lanka earlier this month. The match officials suspected his action was unlawful, and Kuhnemann had to undergo testing at the National Cricket Centre in Brisbane. The International Cricket Council says his […]
# Soccer: Liverpool’s manager, Arne Slot, was suspended for two Premier League matches after chaos during this month’s Merseyside Derby with Everton. Slot was shown a red card after the match for using insulting words towards the match officials. He was fined 1.6-million-rand. Slot’s assistant manager, Siphe Hulshoff, was also given a two-match suspension, and […]
# Die DA versoek die Onafhanklike Ondersoekdirektoraat van die polisie om die hantering van die bedrogsaak deur die polisie teen die voormalige burgemeester van Johannesburg, Kabelo Gwamanda, te ondersoek. Die party beweer ondersoekbeamptes het slagoffers van die bedrog onder druk geplaas om die saak buite die hof te skik en is nie ingelig oor die […]
# Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, ondervind erge druk om duidelikheid te verskaf oor hoe sake staan met betrekking tot soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in die Demokratiese Republiek die Kongo. Dit volg ná berigte van lede wat met beperkte voorraad in Goma vasgekeer is. Die DA eis die volledige […]
# Motorsport: Spectators will be allowed to enter the Albert Park track in Melbourne when Australia kicks off the Formula One season on 16 March. The practice was banned last year after a large number of fans got onto the track in the closing stages of the 2023 race and were able to reach Nico […]
# ‘n Man in Sjanghai, China, het bykans 515-duisend rand verloor nadat hy mislei is in ‘n langafstandverhouding met ‘n vriendin wat met KI geskep is. Swendelaars het deur middel van sagteware met kunsmatige intelligensie realistiese video en stilfoto’s van ʼn jong vrou geskep. Die slagoffer het die geld na sy aanlyn-minnares se bankrekening oorgeplaas, […]
# President Cyril Ramaphosa sê die G20 wat in Afrika aangebied word, beklemtoon dat Afrika se belangrikheid in globale ekonomiese en politieke gesprekke toeneem. Hy het vandag in Kaapstad gepraat op die eerste vergadering van G20-ministers van Finansies en Sentrale Bank-bestuurders onder die presidentskap van Suid-Afrika. Ramaphosa sê die beraad se ligging beklemtoon die behoefte […]
# President Cyril Ramaphosa sê die G20 moet leierskap toon en die ongelykhede in die wêreldekonomie aanpak. Hy het vandag die eerste vergadering vir G20-ministers van Finansies en -presidente van sentrale banke onder Suid-Afrika se presidentskap in Kaapstad geopen. Hy sê die G20 moet pogings koördineer om te fokus op inklusiewe groei, gegrond op reagerende […]