# President Cyril Ramaphosa het hulde gebring aan die voormalige Nigeriese president, Muhammadu Buhari, en sê hy het die nasie as ʼn patriot en ʼn kampioen gelei. Die 82-jarige Buhari, wat die digsbevolkte Afrika-land van 2015 tot 2023 gelei het, is gister in Londen dood. Ramaphosa sê hy het die voorreg gehad om nou saam […]
# Die Universiteit van die Vrystaat is as die tweede beste instelling in Suid-Afrika vir gestremdheids-hervorming aangewys, met ‘n telling van 78- persent op die Gestremdheids-uitslag-doeltreffendheidskaal. Hy sê dit weerspieël die doeltreffende instelling van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding se strategiese beleidsraamwerk oor gestremdheid in die naskoolse onderwys- en opleidingstelsel. Die ranglys is […]
# Die DA se oorsese netwerk, DA Abroad, verwelkom die Onafhanklike Verkiesingskommissie se versekering dat oorsese aanlyn registrasie die naweek in werking sal tree. Dit volg nadat die OVK se adjunk uitvoerende hoof van verkiesingsbedrywighede, Masego Sheburi, dié week aan die Parlement bevestig het dat die aanlyn registrasiestelsel vir buitelandse kiesers nou gereed is. Ludré […]