# Rugby: Les Kiss’ tenure as Wallabies coach started on a low after Australia lost two of three Nations Championship Tests. He took over from Joe Schmidt after the mid-year Tests. The Wallabies lost at home to Ireland and France before beating Italy 57-10. They are currently eighth in the world rankings. Kiss coached the […]
# Tennis: Cheap tickets will be limited at the Australian Open for the first time to prevent overcrowding. The organisers say the Grand Slam tournament in Melbourne experienced long queues and crowding at this year’s event in January. Allocations of daily ground passes, sold for 560-rand, will be capped for the first week of the […]
# Die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, sê die ondersoek na die Misdaadintelligensiehoof, Dumisani Khumalo, het gewone regsprosesse gevolg. Sy het voor die Madlanga-kommissie getuig dis gedoen na ‘n verwysing deur die parlementslid Fadiel Adams ingevolge die Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag. Johnson sê sy en die ondersoekbeamptes was onbewus van Khumalo […]
# Anglo American het die Global Diamond Consortium as sy voorkeurbieër vir sy De Beers-diamantonderneming aangewys. Die konsortium sal onder leiding van die voormalige uitvoerende hoof van De Beers, Gareth Penny, eksklusiewe onderhandelings voer om die transaksie af te handel. Hy sê dit vorm deel van Anglo se plan om op koper en ystererts te […]
# Soccer: A showdown is looming between world governing body FIFA and European body UEFA over certain decisions during the World Cup. UEFA president Aleksander Ceferin confirmed this is why he refused to attend Sunday’s final, when Spain beat Argentina. UEFA is upset over FIFA’s decision to suspend American forward Folarin Balogun’s automatic one-match ban […]
# Forum for South Africa verwelkom die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, se besluit om ondersoek in te stel na ses-duisend-238 staatshuise wat aan staatsdepartemente toegeken is en deur staatsamptenare bewoon word. Die departement raam 39,6-miljoen-rand is in die vorige boekjaar uit sy begroting vir daaglikse instandhouding bestee aan slegs 108 van […]
# Die ministers van Buitelandse Sake in die Vereniging van Suidoos-Asiatiese Nasies is bekommerd oor hernude vyandelikhede tussen Amerika en Iran. Asiatiese lande is die swaarste getref deur Iran se sluiting van die Seestraat van Hormoes, ‘n belangrike seevaartroete vir die vervoer van sowat 60-persent van die streek se energievoorrade. Die vereniging sê die hernude […]
# ‘n Lid van die polisie se Misdaadintelligensie-eenheid, Ismail Dawood, het homself oorgegee aan die Hillbrow-polisiestasie in Johannesburg. Hy word verdink van afpersing van meer as 350-duisend-rand, aanranding met die doel om ernstig te beseer en intimidasie. Dawood het gister aanvanklik by die polisiestasie in Sandton aangemeld. Ondersoekers sê ‘n administratiewe fout het die vertraging […]
# Die Gautengse Verkeersdepartement vra leerder- en openbare vervoeroperateurs om te verseker hul voertuie is padwaardig nadat skole vandag heropen het vir die derde kwartaal. Woordvoerder Sello Maremane sê handhawingsoperasies sal fokus op die toestand van voertuie, geldige bedryfslisensies, bestuurspermitte, oorvol voertuie, spoed en roekelose bestuur. Hy versoek ouers om slegs geregistreerde leerdervervoerdienste te gebruik […]