# Die Amerikaanse gesant en president Donald Trump se skoonseun, Jared Kushner, gaan vandag die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, ontmoet. Dit volg op buitengewone gesprekke met Hamas-leiers oor die instel van die 15-punt-vredesplan vir Gaza wat deur Amerika gesteun word. Netanyahu het die plan verwerp, wat ‘n reeks opeenvolgende stappe behels, insluitend die ontwapening […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se lidmaatskap van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap gaan oor werkskepping en die verbetering van burgers se lewensgehalte. Die land bied hierdie week die 46ste SAOG-beraad in Durban aan. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief geen land in die streek kan op sy eie ‘n geïntegreerde kragstelsel bou, oorgrens-vervoergange ontwikkel, gedeelde […]
# Rugby: Springbok head coach Rassie Erasmus has decided to keep the All Blacks guessing for as long as possible by only naming his squad for Saturday’s first Test on Thursday afternoon. He normally announces the team much earlier, but has done this for a clash against New Zealand in the past. Erasmus is reportedly […]
# Cricket: Calls are increasing for the axing of ageing batters following Australia’s humiliating nine-wicket loss to Bangladesh in the first Test in Darwin. The visitors claimed their first ever victory on Australian soil, and just their second Test victory over the world’s top-ranked side. Pressure is building over players such as Marnus Labuschagne and […]
# Sokker: Die 41-jarige Cristiano Ronaldo het laat blyk dat hy dalk aan die einde van die seisoen gaan uittree. Die Portugese kaptein se kontrak met die Saoedi-Arabiese Pro-liga-kampioen Al-Nassr verstryk volgende jaar. Ronaldo het aan Vogue gesê sy toekoms is beplan, en beklemtoon dat hy baie dinge het om hom besig te hou. Hy […]
# Rugby: Die All Black-stut Ollie Norris is op pad terug na Nieu-Seeland nadat hy ʼn kraakbeenbesering opgedoen het en ses weke op die kantlyn moet bly. Hy is die vierde speler wat die res van Rugby’s Greatest Rivalry-toer in Suid-Afrika gaan misloop nadat George Bell, Billy Proctor en Caleb Clarke ook beseer is. Cortez […]
# Rugby: Veteran All Black centre Anton Lienert-Brown is looking forward to the tactical challenge of Bulls’ fullback Willie le Roux and flyhalf Curwin Bosch in tonight’s clash at Loftus in Pretoria. He expects a kicking game that will ask significant questions from the visitors. Lienert-Brown describes Le Roux, a Springbok veteran of 101 Tests, […]
# Soccer: Pressure keeps mounting on FIFA president Gianni Infantino after New Zealand became the latest country to withdraw support for his re-election next year. Several countries have already decided not to back the Italian for a fourth term, while the governing bodies of Europe, Asia and the Americas called for a review of his […]
# Rusland verwerp oproepe vir ‘n skietstaking met Oekraïne in die Swartsee. Die Ministerie van Buitelandse Sake sê daar is geen ruimte vir halfhartige maatreëls wat Kiëf ‘n tydelike blaaskans sal gee nie. Dit volg na Turkye se voorstel vir ‘n moratorium op militêre operasies in die Swartsee. Rusland sê hy het nog geen formele […]