# Rugby: The International Rugby Players’ Association says they weren’t consulted before World Rugby revamped the World Sevens Series. The governing body announced the news just before the season-ending tournament in Los Angeles in the US, which South Africa won. It entails the series only consisting of eight elite teams playing in six tournaments before […]
# ActionSA eis dringende beleidshervormings om die verergerende werkloosheidskrisis aan te pak, aangesien meer as 8,2-miljoen mense werkloos is. Die party sê die regering van nasionale eenheid het nie daarin geslaag om beslissend op te tree nie, ondanks die beloftes om die ekonomie om te keer. Alan Beesley van ActionSA sê Statistieke Suid-Afrika se jongste […]
# Cricket: Kagiso Rabada spearheads the Proteas’ pace attack of six bowlers for the final of the World Test Championship against Australia, starting at Lord’s in London on the 11th of next month. The other quicks are Lungi Ngidi, Dane Paterson, Marco Jansen, Wiaan Mulder and Corbin Bosch, who are joined by spinners Keshav Maharaj […]
# Rugby: Voormalige Engelse skrumskakel Danny Care het aangekondig dat hy aan die einde van hierdie seisoen sal uittree. Die 38-jarige het oor ‘n tydperk van 16 jaar 101 toetse vir Engeland gespeel en sy internasionale loopbaan ná verlede jaar se Sesnasiestoernooi beëindig. Hy het aan twee Wêreldbekertoernooie deelgeneem en was deel van Engeland se […]
# Gholf: Jordan Spieth probeer hierdie week in die PGA-toernooi die negende keer om ’n loopbaan-Grand Slam te voltooi. Hy put inspirasie uit Rory McIlroy wat onlangs dié prestasie behaal het. Spieth het in 2022 laas ‘n toernooi gewen het. Hy het in Augustus verlede jaar ‘n gewrigs-operasie ondergaan en glo hy het dié week […]
# Die DA sê vandag se gesamentlike parlementêre sitting tussen die portefeuljekomitees op Landbou en die Polisie is ’n deurslaggewende stap om landelike en plaasveiligheid aan te pak. Die party dring ook aan op geteikende optrede om veediefstal te bekamp, wat die landbousektor jaarliks meer as drie-miljard-rand kos. Willie Aucamp van die DA sê beter […]
# Krieket: Engeland het vyf Indiese Premierliga-spelers ingesluit in sy span vir ‘n eendagreeks teen die Wes-Indiese Eilande, insluitend die gewese kaptein, Jos Buttler. Dis egter nie uitgesluit dat hulle dalk nie aan die reeks sal deelneem nie. ’n Probleem met skedulering dreig nadat die winsgewende T20-toernooi verlede week opgeskort is weens die dodelike militêre […]
# Tennis: Three-time champion Novak Djokovic is without a coach while preparing for the French Open. The Serbian, who won another 21 Grand Slam tournaments, announced the departure of another former world number one, Andy Murray from Scotland, from his team. Murray joined Djokovic before this year’s Australian Open in January for an indefinite period, […]
# Die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê die Weermag gaan Gaza in die komende dae met alle mag stormloop. Hy het aan beseerde reserwemag-soldate gesê die optrede is daarop gemik om Hamas uit te roei. Israel het sy militêre optrede op 18 Maart hervat tydens ‘n dooiepunt oor die voortsetting van die skietstaking van […]