# Motorsport: Die Amerikaanse Grand Prix op die Circuit of the Americas in Texas, wat gister deur Max Verstappen van Red Bull gewen is, sal tot minstens 2034 op die Formule 1-kalender bly. Dit het sedert sy instelling in 2012 reuse-skares gelok, insluitend meer as 430-duisend verlede jaar. F1 se president en uitvoerende hoof, Stefano […]
# Sokker: Marokko het Argentinië in Chili 2-0 geklop om die eerste keer die Onder-20-Wêreldbeker te wen. Dis die eerste Afrika-land wat die titel opraap sedert Ghana in 2009. Yassir Zabiri se doele in die eerste helfte het Marokko se eerste Wêreldbeker-titel ooit in enige ouderdomsgroep beklink. Argentinië was die gunsteling nadat hy ʼn rekord […]
# Soccer: Veteran forward Jenni Hermoso returns to Spain’s squad for Thursday’s first-leg Nations League semifinal against Sweden in Malaga. The 35-year-old, who is Spain’s leading scorer with 57 goals, last played internationally a year ago and was left out of former coach Montse Tome’s team. Tome stepped down in August after the country lost […]
# Cricket: South African-born Marnus Labuschagne replaced injured allrounder Cameron Green in Australia’s squad for the one-day series against India. He was initially left out, but impressed with four domestic centuries in five innings, including in one-day matches. The three-match series starts in Perth today. Meanwhile, Indian batting heroes Virat Kohli and Rohit Sharma may […]
# Tennis: Serbian veteran Novak Djokovic says he has no plans to retire, saying athletes such as LeBron James, Tom Brady and Cristiano Ronaldo inspire him to extend his career. The 38-year-old just lost in straight sets to world number two, Jannik Sinner of Italy, in the Six Kings Slam in Saudi Arabia, and admitted […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê sy besluit om die taakspan vir politieke moorde te ontbind, was wettig en gegrond op ernstige kommer wat die verklikkers Mary de Haas en Patricia Mashale uitgewys het. Hy het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê sy brief aan die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, bevat ‘n opsomming […]
# Rugby: Springbok-kaptein Siya Kolisi sê volgende jaar se reeks tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland gaan ongelooflik wees, en iets wat hierdie geslag nooit sal vergeet nie. Die All Black besoek Suid-Afrika vir sewe wedstryde – drie toetse teen die Bokke, kragmetings met die Stormers, die Haaie, die Bulle en die Leeus, terwyl nog ‘n toets […]
# Motorsport: Die Internasionale Motorfederasie het die naweek se Formule Een Grand Prix in Amerika verklaar tot ‘n wedren met gevaarlike hittetoestande te midde van hoë temperature in Austin. Temperature in Sentraal-Texas sal na verwagting tydens môre se snelren en Sondag se wedren tot bo die perk van 31-grade Celsius styg. Dit is die tweede […]
# Cricket: The Proteas Women are playing co-hostess Sri Lanka in a World Cup group match in Colombo today. South Africa is currently in third position on the log after consecutive victories over New Zealand, India and Bangladesh following their opening loss to England. England is in top position after three victories and Wednesday’s no-result […]