# Die eerste groep van 249 Suid-Afrikaanse Weermag-soldate uit die Demokratiese Republiek die Kongo word eers vanaand of môre in die land verwag. Die soldate sou oorspronklik met Tanzania Airlines vervoer word, maar sal nou reis met ‘n groter vliegtuig voorsien deur Kenya Airways. Die minister van Verdediging, Angie Motshekga, sê hulle is aan boord […]
# Krieket: Suid-Afrika kort 282 lopies om as Wêreldtoetskampioen gekroon te word. Die Proteas het op die derde oggend gesukkel om Australië uit te boul in sy tweede beurt op Lord’s in Londen. ‘n Vennootskap van 59 lopies om die laaste paaltjie tussen Josh Hazlewood en Mitchell Starc het die Protea-boulers eindeloos gefrustreer. Starc het […]
# Die finansiële hoof van die polisie se Misdaadintelligensie-afdeling, Philani Lushaba, is in hegtenis geneem oor ‘n skandaal in 2022 toe ‘n sekswerker na bewering sy amptelike vuurwapen en skootrekenaar gesteel het. Twee ander senior Misdaadintelligensie-beamptes is aangekeer omdat hulle na bewering gehelp het om die voorval te verdoesel. Lushaba, wat homself vandag in Pretoria […]
# Rugby: Twee spelers van die Blitsbok-wêreldkampioen, Ricardo Duarttee en Mfundo Ndhlovu, is aan die voorpunt van die Springbok-sewes se A-span vir die Rugby Afrika Sewesbekertoernooi volgende naweek in Mauritius. Hulle het albei drieë gedruk in die Blitsbokke se oorwinning oor Spanje in die eindstryd van die Wêreldreeks. Nog twee Blitsbokke, Sebastiaan Jobb en Masande […]
# Die Vergelegen Estate White 2023 is as die beste Suid-Afrikaanse witwyn gekroon op die gesogte 2025 Internasionale Wynuitdaging. Die kompetisie, wat wêreldwye aansien geniet, het die wyn van Somerset-Wes in Kaapstad geprys vir sy elegansie, minerale karakter en lewendige geure. Besturende direkteur Wayne Coetzer sê Vergelegen se oorwinning beklemtoon die uitnemendheid van plaaslike wynmakers […]
# Motorsport: Red Bull’s Formula One world champion, Max Verstappen, will have to be very careful to avoid more penalty points in the next two Grand Prix races in Canada and Austria. He received a 10-second penalty after the previous race in Spain for colliding with the Mercedes of George Russell, leading to another three […]
# Rugby: The First Division of South Africa’s iconic Currie Cup competition kicks off tomorrow when Eastern Province will host SWD Eagles in Gqeberha, while the Griffons will play the Valke in Welkom. The other match will be between the Leopards and the Border Bulldogs in Potchefstroom. The six teams will play a single round, […]
# Tennis: The singles champions at Wimbledon will take home a whopping 72.6-million-rand each this year. The organisers announced a seven-percent increase in prize money for the iconic grasscourt Grand Slam tournament, starting in London on the 30th of this month. The total purse of almost 1.3-billion-rand is double that of a decade ago. Even […]
# Die plaaslike polisie glo dis onwaarskynlik dat daar oorlewendes is nadat ‘n vliegtuig van Air India naby Ahmedabad se lughawe op ‘n woongebied neergestort het. Die Boeing 787-8 Dreamliner was onderweg na die Gatwick-lughawe in Londen met 242 mense aan boord, insluitend 169 Indiërs, 53 Britte, sewe Portugese en ‘n Kanadees. Kanan Desai van […]