# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het die bedanking van Karen Stander as voorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente formeel erken. Manamela ontmoet Stander vandag om haar bekommernisse te bespreek, ondermeer boelies, intimidasie, rassisme en veiligheidsbedreigings, gevolg deur ‘n volle raadsvergadering môre. Die departement se woordvoerder, Matshepo Seedat, sê […]
# Suid-Afrika se grootste privaatskoolgroep, Curro Holdings, wag op goedkeuring van die Mededingingskommissie en die Johannesburgse Aandelebeurs om te denoteer. Dit volg nadat aandeelhouers ‘n uitkoopaanbod van 7,2-miljard-rand van die miljardêr-filantroop Jannie Mouton se stigting aanvaar het. Die transaksie sal na verwagting teen einde vanjaar voltooi wees, waarna Curro ‘n organisasie sonder winsbejag sal word. […]
# Cricket: Indian legend Sachin Tendulkar describes yesterday’s victory by the country’s women in the World Cup final as equivalent to what the men achieved in 1983. The hostesses beat South Africa by 52 runs in Mumbai to clinch their maiden title. Tendulkar says they have inspired countless young girls in India to pick up […]
# ‘n Kragtige aardbewing met ‘n sterkte van 6.3 het die noorde van Afganistan vroeg vanoggend getref. Minstens 20 mense is dood en meer as 320 beseer. Die middelpunt was naby een van die digsbevolkte stede in die noorde van die land, Mazar-i-Sharif. Geboue is beskadig, onder meer die bekende landmerk, die Blou Moskee. Die […]
# President Donald Trump van Amerika sê sy ampsgenoot van Venezuela, Nicolás Maduro, se dae is getel. Minstens 64 mense is sedert September dood in Amerikaanse aanvalle in die Karibiese See en oostelike Stille Oseaan. Maduro, wat in Amerika van dwelm-oortredings aangekla word, beskuldig Washington dat hy dwelmhandel gebruik as dekmantel vir ʼn regime-verandering om […]
# Rugby: England replaced France in fourth place in the world rankings after Saturday’s 25-7 victory over the Wallabies at Twickenham. France didn’t play this weekend. The Springboks are still on top of the world, followed by the All Blacks, who beat third-placed Ireland 26-13 in Chicago in the US. Argentina is sixth, Australia seventh, […]
# Tennis: Die Kanadees Felix Auger-Aliassime het sy kanse verbeter om die tweede keer die ATP-jaareindtoernooi in Turyn, Italië, te haal. Hy is agste in die Wedloop na Turyn na sy nederlaag teen die Italianer, Jannik Sinner, in die eindstryd van die Paryse Meesters. Auger-Aliassime is 160 punte voor die Italianer Lorenzo Musetti, wat negende […]
# Rugby: The Springboks are world champions for exactly six years today. On this day in 2019, South Africa demolished England 32-12 in the World Cup final in Tokyo, Japan, to clinch the Webb Ellis Trophy for the third time. That was followed up with a one-point victory over old foes, the All Blacks, in […]
# Cricket: A mammoth 77.6-million-rand is on offer for the winner of tomorrow’s Womens’ World Cup final between South Africa and co-hostesses India in Mumbai. The losing finalist will still earn 38.8-million-rand. This year’s total prize money of 240.7-million-rand is a 297-percent increase from the previous tournament in New Zealand in 2022. The president of […]