# Die veroordeelde Australiese moordenaar Erin Patterson het amptelik appelleer teen haar skuldigbevinding. Die 51-jarige is in September gevonnis tot lewenslange tronkstraf sonder die moontlikheid van parool vir 33-jaar. Dit volg op die moord op drie familielede en poging tot moord op nog ‘n persoon nadat sy hulle in 2023 giftige sampioene voorgesit het in […]
# Die polisie het bevestig die omstrede sakeman Brown Mogotsi het gisteraand ‘n skietvoorval oorleef in Vosloorus aan die Gautengse Oos-Rand. Volgens voorlopige inligting is verskeie skote op sy voertuig gevuur, maar hy het ongedeerd daarvan afgekom. Mogotsi word daarvan beskuldig dat hy betrokke was by beweerde medepligtigheid tussen politici, die polisie en georganiseerde misdaad. […]
# Rugby: Rassie Erasmus is playing the guessing game with France’s coach, Fabian Galthie, and will only announce the Springbok team for Saturday’s clash on Thursday. He usually names the squad on the Tuesday before the match. The clash at the Stade de France in Paris will be the first between the two countries since […]
# Krieket: Afganistan se Krieketraad het aangekondig die voormalige Engelse kolwer Jonathan Trott gaan na die T20-wêreldbeker wat in Februarie begin, die span as afrigter verlaat. Die 44-jarige, wat in Suid-Afrika gebore is, het die span sedert 2022 afgerig en hulle verlede jaar tot in die halfeindronde geneem. Die Raad sê die land het van […]
# Tennis: World number five Novak Djokovic has confirmed he plans to participate in the ATP Finals, starting in Turin, Italy, on Sunday. There was concerns over the fitness of the 38-year-old Serbian, who last played in last month’s Shanghai Masters in China, where he was eliminated in the semifinals. He then skipped the Paris […]
# Die Madlanga-kommissie het berigte bevestig van ʼn vermeende sluipmoordpoging op die omstrede sakeman Brown Mogotsi gisteraand in Vosloorus aan die Gautengse Oos-Rand. Volgens berigte het onbekende gewapende mans op sy voertuig losgebrand, maar dis nie in hierdie stadium bekend of hy in die voertuig was nie. Mogotsi se naam duik gereeld op in ondersoeke […]
# Rugby: Nieu-Seeland sal sonder sy kaptein, Scott Barrett, en sy broer Jordie moet klaarkom in Saterdag se toets teen Skotland op Murrayfield in Edinburgh. Scott het verlede naweek ‘n sny aan sy been opgedoen in die derde minuut van hulle oorwinning van 26-13 oor Ierland in Chicago, wat steke moes kry. Jordie het ‘n […]
# Rugby: Ireland’s head coach, Andy Farrell, doesn’t want any further excuses from his team during the rest of their autumn campaign after going down 26-13 to the All Blacks in Chicago in the US on Saturday. The Irish squandered their 13-7 lead after 60 minutes to go down to New Zealand for the third […]
# Cricket: The Proteas Men and Pakistan face off in the first one-day match in Faisalabad today. Matthew Breetzke captains the team in the absence of Aiden Markram, who is rested before the tour of India. Pakistan clinched the T20 series 2-1 in the final match in Lahore on Saturday. The Test series which started […]