# AfriForum vra die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, om duidelikheid te gee oor die huidige probleme met skoolplasings vir volgende jaar. Ouers in veral Pretoria en Centurion kla oor verkeerde of geen plasings nie. Daar is ook berigte van ‘n persoon bekend as “Godfrey” wat na bewering omkoopgeld van ouers vra in ruil […]
# Die dodetal na die UPS-vliegongeluk naby die Louisville Muhammad Ali Internasionale Lughawe in Kentucky, Amerika, het tot sewe gestyg. Elf mense is ernstig beseer. Die vragvliegtuig was op pad na Honolulu in Hawaii toe dit gisteraand kort na opstyging neergestort het. Kentucky se goewerneur, Andy Beshear, sê drie bemanningslede is vermoedelik dood terwyl vier […]
# Die regering het die noemenswaardige toename in aankomste deur internasionale toeriste tussen Januarie en September verwelkom. Die Departement van Toerisme het meer as 7,6-miljoen aankomste bevestig, wat volgehoue herstel en hernieude vertroue in Suid-Afrika as ‘n vooraanstaande wêreldwye toerismebestemming weerspieël. Dit is ‘n toename van meer as 1,1-miljoen besoekers in vergelyking met dieselfde tydperk […]
# Rugby: The Springboks don’t believe France will be out for revenge when they meet in Paris on Saturday. This will be their first meeting after South Africa edged out the hosts in the quarterfinal of 2023’s World Cup. That led to huge criticism of referee Ben O’Keefe and death threats to some Boks. Assistant […]
# Tennis: World number one Aryna Sabalenka of Belarus will play Australian Nick Kyrgios in an exhibition match in the United Arab Emirates at the end of next month. This will be the fourth so-called battle of the sexes. American Bobby Riggs beat Australian Margaret Court in 1973, whereafter his compatriot Billie Jean King overpowered […]
# Cricket: England’s bowler Mark Wood says they are quietly confident of ending their Ashes drought in this season’s series, starting in Perth on the 21st. The country last won the coveted urn in 2015 and had not won a series in Australia since 2011. Wood says there’s a different feeling in the squad with […]
# Suid-Afrika se grootste telekommunikasie-infrastruktuurverskaffer, Openserve, werk saam met belanghebbendes in die gemeenskap en internetdiensverskaffers om veseltoegang landwyd te verbreed. Ter viering van Wêreldveseldag by sy hoofkwartier in Centurion in Gauteng, het die Telkom-filiaal sy missie herbevestig om meer huise en besighede te verbind. Die Kommersiële hoof, Mokgosi Mabaso, sê vennootskappe met internetdiensverskaffers soos Afrihost, […]
# Die Verkiesingskommissie sê die hersiene beleidsdokument oor elektroniese stemming gaan binnekort by die Parlement ingedien word na landwye raadpleging. Dit stel ‘n versigtige, gefaseerde benadering voor, insluitend ‘n hibriede stelsel wat papier-stembriewe kombineer met digitale stemming in stemlokale. Die Adjunk-hoofkiesbeampte Masego Sheburi het aan die media gesê die stelsel sal nog nie in volgende […]
# Build One South Africa en die National Coloured Congress is aangepraat omdat hulle nagelaat het om hulle geouditeerde verklarings in te dien teen die spertyd van 30 September. Die Verkiesingskommissie sê alle politieke partye is wetlik verplig om behoorlike finansiële rekords te hou. Adjunk-hoofkiesbeampte Masego Sheburi het op ‘n nuuskonferensie gesê formele opdragte is […]