# Cricket: Defending Indian Premier League champions Royal Challengers Bengaluru, may soon be up for grabs – at an astonishing 35-billion-rand. Owners United Spirits Limited told the Mumbai stock exchange they had begun a strategic review of their investment in RCB. According to CEO Praveen Smoeshwar, the team had been a valuable and strategic asset, […]
# Mexiko se president, Claudi Sheinbaum, het ‘n man verkla nadat hy haar na bewering geteister en betas het tydens ‘n openbare optrede. Die man het Dinsdag deur ‘n skare gebars wat haar in Mexikostad ingewag het, en haar vermoedelik betas en probeer om haar te soen. Die polisie sê ‘n voorlopige ondersoek verbind die […]
# Cricket: The Proteas men are under pressure to rescue the one-day series against Pakistan when the two teams play in the second encounter in Faisalabad today. The hosts won the first match on Tuesday after also clinching the T20 series after the drawn Test series, and victory in the remaining two ODIs is paramount […]
# Rugby: Former Springbok player and coach Nick Mallett believes young flyhalf Sacha Feinberg-Mngomezulu isn’t arrogant, just confident. He says he realises he has a swagger, but points out that comes with youth and talent, and he is using that to his advantage and that of the national team. Mallett also says the Boks are […]
# Tennis: Forty-five-year-old Venus Williams plans to play in the Auckland Classic in New Zealand in January. The former world number one and seven-time Grand Slam champion had been awarded a wild card for the tournament taking place from the fifth to the 11th. It is used as warm-up for the Australian Open, starting in […]
# Die omstrede Noordwes-sakeman Brown Mogotsi het ondersoekbeamptes ontmoet en verklarings afgelê oor die beweerde sluipmoord en onlangse eiendomsoektogte in Noordwes. Mogotsi is deur verskeie getuies voor die Madlanga-kommissie en die parlementêre ad hoc-komitee geïmpliseer. Die woordvoerder van die kommissie, Jeremy Michaels, het aan SABC News bevestig dat beskerming aan Mogotsi gebied is terwyl besprekings […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê die Eenstop-grensposwetsontwerp, wat in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê is, sal handel in die streek verbeter, grensklaringstye verminder en ekonomiese groei stimuleer. Die wetsontwerp maak gemeenskaplike beheersones met buurlande moontlik, wat duplikaatvragverwerking verminder. Schreiber het voortgesette hervormings uitgelig, insluitend Elektroniese Reismagtiging en die Vertroude Werkgewerskema, […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê hy kon nie verstaan waarom die geskorste minister, Senzo Mchunu, besluit het om die taakspan vir politieke moorde te ontbind nie. Cachalia het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê die besluit was op die oog af sonder deeglike redenasie en behoorlike raadpleging. Hy sê die ontbinding […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, vra die versterking van Misdaadintelligensie en beter aanspreeklikheid binne wetstoepassing. Hy verskyn voor die parlementêre ad hoc-komitee wat korrupsie binne die Polisiediens ondersoek. Cachalia het gewaarsku swakhede in oorsig en die verpolitisering van wetstoepassing het die stelsel ondermyn en dit onmoontlik gemaak om homself reg te ruk. […]