# ‘n Man wat goudstawe en -muntstukke ter waarde van ongeveer 14-miljoen-rand ontdek het terwyl hy ‘n gat vir swembad in sy tuin in Frankryk gegrawe het, het gehoor hy kan dit hou. Die naamlose man het die goud in Mei by sy huis in ‘n dorpie buite Lyon gevind en dit by die Streeksdirektoraat […]
# Die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie het bevestig die voormalige minister van Openbare Ondernemings, Malusi Gigaba, is nie in hegtenis geneem nie. Hy is vanoggend na ‘n polisiestasie in Pretoria ontbied oor beweerde onreëlmatighede in Transnet se verkrygingsprosesse tydens sy ampstermyn van 2010 tot 2014. Die presiese aanklagte is steeds onduidelik, maar Gigaba sê hy sal […]
# Krieket: Die Dolphins het ‘n kontrak gesluit met die kolwer Leus du Plooy as ‘n oorsese speler, vir die res van Krieket Suid-Afrika se T20-uitdaagreeks. Die 30-jarige het vir die Knights, die Titans, Suid-Westelike Distrikte en Boland in Suid-Afrika gespeel voor hy sy loopbaan in Engeland voorgesit het. Hy het sedertdien Derbyshire en Middlesex […]
# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, weet nog nie wanneer hy voor die Madlanga-kommissie moet verskyn nie. Sy woordvoerder, Sthembiso Mshengu, het aan Newzroom Afrika gesê Mchunu, wat reeds voor die Parlement se ad hoc-komitee getuig het, sal steeds voorberei vir sy getuienis al is sy elektroniese toestelle gisteraand in beslag geneem toe […]
# Rugby: Legendary Wallaby scrumhalf George Gregan criticised the decision for the Rugby Championship to make way for a full-blown All Blacks tour of South Africa next year. He says the break comes at the worst possible time after this year’s championship delivered a thrilling competition. Gregan points out it’s taken a long time for […]
# Die KwaZulu-Natalse taakspan vir politieke moorde het beslag gelê op vyf elektroniese toestelle wat aan die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, behoort. Dis deel van ‘n ondersoek na beweerde politieke inmenging en korrupsie in die regstelsel. Mchunu se woordvoerder, Sthembiso Mshengu, het aan Newzroom Afrika gesê die minister werk ten volle saam en […]
# Motorsport: McLaren’s Australian driver, Oscar Piastri, still believes he can win Formula One’s drivers’ championship. He led for six months before being overtaken by teammate Lando Norris when the Brit won last month’s Mexican Grand Prix. Piastri is now one point behind him, with Red Bull’s defending champion, Dutchman Max Verstappen, just 35 points […]
# Tennis: Italian Lorenzo Musetti is still on course to book his place in the ATP Finals, starting in Turin in his home country on Sunday. He beat Frenchman Alexandre Muller in the quarterfinal of the Hellenic Championship in Athens, Greece, and will next meet American Sebastian Korda. Musetti needs to win the tournament to […]
# Altesaam 435 akademici van universiteite in die land vra die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, om nie ʼn onafhanklike assessor by die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap aan te stel nie. Die universiteit se raad het die minister se plan verwerp en waarsku die assessor sal bestaande ondersoeke dupliseer en die […]