# Die Tshwane-metropolisiedepartement sê hy verskerp steeds sy reaksie op versnelrenne deur sigbare polisieteenwoordigheid by geïdentifiseerde brandpunte op Steve Biko-weg in Gezina. Die doel is om mense wat die wet oortree deur onwettige versnelrenne op openbare paaie te hou, en sodoende onskuldige padgebruikers se lewens in gevaar stel, uit te skakel. Die departement se woordvoerder, Puleng […]
# Die Truth and Solidarity-beweging sê Suid-Afrika se waterkrisis mag nooit ‘n geleentheid vir politieke partye word om in die aanloop tot ‘n verkiesing verontwaardiging te skep, maar die mense te vergeet sodra die stemme getel is nie. Dit kom nadat die Parlement se portefeuljekomitee oor Water en Sanitasie verlede week sy landwye openbare verhore […]
# Tshwane-distrik se polisiekommissaris, Samuel Thine, sê multidissiplinêre operasies soos Operasie Shanela bly belangrik om misdaadaktiwiteit in die metro te ontwrig. Altesaam 354 verdagtes is die naweek in Mabopane en Loate tydens multidissiplinêre operasies vir verskeie misdade vasgetrek. Die polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê die misdade sluit in moord, poging tot moord, verkragting en gewapende […]
# ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê Suid-Afrika moet ophou om funksies uit te kontrakteer wat die regering self kan verrig. Hy wil weet waarom munisipaliteite tussengangers betaal om mense aan te stel om vullis te verwyder, openbare geriewe skoon te maak, infrastruktuur te onderhou en veiligheid te voorsien. ActionSA se woordvoerder, Omogolo Taunyane, sê […]
# The South African Communist Party says its election manifesto puts people first, particularly the workers and poor who constitute the majority of society. The party will be contesting the November local government elections independently. The manifesto places reliable public services at the centre of its municipal programme, alongside decent work, land and housing, food […]
# Die DA het weer gevra dat gereelde, geloofwaardige en omvattende leefstyloudits in die Polisiediens uitgevoer word. In die vorige boekjaar is 72 gevalle vir leefstyloudits verwys. Ses is vir verdere ondersoek verwys terwyl 30 nog aan die gang is. Woordvoerder Lisa Schickerling sê desondanks is geen enkele lid nog aan tugoptrede onderwerp nie en […]
# Build One SA sê die land se ekonomie berus op hulpbronontginning en is gebou om die verkoop van steenkool, platinum en ander minerale aan die res van die wêreld te fasiliteer. Suid-Afrika is een van die wêreld se grootste produsente van platinum, goud en chroom. Graham Charters van BOSA sê ekonomieë wat op hulpbronontginning […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het die multidissiplinêre span onder leiding van die Valke geloof nadat ʼn tweede verdagte in die moord op twee lede van die Teenbende-eenheid en twee vroue verlede week in Reigerpark gearresteer is. Die 24-jarige verdagte is gister aangekeer ná die span se intensiewe opsporingsoperasie. Die eerste verdagte, […]
# US envoy Jared Kushner, son-in-law of president Donald Trump, held rare talks with Hamas’ leaders in Egypt yesterday. Discussions focused on the implementation of Trump’s Board of Peace 15-point plan, which mandated that Hamas disarm in exchange for providing a full Israeli military withdrawal from the Gaza Strip. This will lead to an eventual transition […]