# Altesaam 382 verdagtes is gister tydens ʼn multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie in Loate en Mabopane in Tshwane vasgetrek vir verskeie misdade. Dit sluit in moord, poging tot moord en gewapende roof. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê 57 ongedokumenteerde buitelanders is tydens nakomingsinspeksies aangekeer en aan immigrasie-owerhede oorhandig om uit die land gesit te word:
# Die Stad Tshwane maan inwoners om veiligheid en regulasies oor brande na te kom aangesien lae temperature die gevaar van brande, beserings en lewensverlies verhoog. In die winter is daar gewoonlik ʼn skerp toename in brande in woonplekke weens die gebruik van lampolie-stowe, verwarmers, vuur-konkas en oop vlamme. Die metro sê inwoners moenie verhittingstoestelle […]
# Cricket: Five-time champions Chennai Super Kings have called up South African all-rounder Dian Forrester to replace the injured Englishman Jamie Overton for the remainder of the Indian Premier League season. Overton, who is CSK’s second-highest wicket-taker this season with 14, has been ruled out due to a right thigh injury. Twenty-four-year-old Forrester made his […]
# Gauteng se LUR vir e-Regering, Bonginkosi Dhlamini, vra alle belanghebbendes om die kringtelevisie-projekte te ondersteun wat daarop gemik is om die provinsie veiliger te maak. Volgens die DA het die provinsiale regering meer as 124-miljoen-rand bestee aan die oprigting van kringtelevisiekameras, maar sowat 28-persent van die netwerk is tans buite werking. Die departement se […]
# Soccer: Banyana Banyana coach Desiree Ellis has announced a squad of 23 players to take on Japan in back-to-back away international friendly matches next month. Overseas-based duo Thembi Kgatlana and Bongeka Gamede return to the squad after missing the recent camp in Algeria due to injury. Ellis says the encounters will provide an opportunity […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement waarsku teen die gebruik van onbeheerde en ongereguleerde vloeistof vir inspuitings om die liggaam en seksuele funksies te verbeter. Dit volg na twee gevalle in Ekurhuleni waar pasiënte ernstige komplikasies ondervind het, insluitend orgaanversaking, nadat hulle blykbaar ongereguleerde produkte deur informele kanale bekom het. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê […]
# Die EFF-jeugbevel vra die Departement van Basiese Onderwys om dringend ondersoek in te stel na die voorval van seksuele aanranding by Laerskool Adelaide in die Oos-Kaap. ʼn Mansonderwyser by die skool het volgens berigte twee leerders seksueel aangerand. Die EFF-jeugbevel se woordvoerder, Phumelelani Mshumi, sê die Onderwys-LUR, Fundile Gade, het versuim om leierskap te toon of […]
# The EFF has approached the Gauteng High Court to challenge what it says is the unlawful adoption of the City of Ekurhuleni’s 2025/2026 Adjustment Budget. At the centre of this matter is the declaration by the Speaker of Council that the budget had been adopted through a voice vote, despite the constitutional requirement that […]
# US Secretary of State, Marco Rubio, says Chinese president Xi Jinping is in total agreement with president Donald Trump over Iran. Rubio was part of a high-stakes meeting with the two leaders where topics including Iran, Taiwan, and trade were discussed. Rubio told NBC that China is against the militarisation of the Strait of […]