Skip to content

Gholf: DeChambeau is nie spyt hy het in 2022 by LIV aangesluit nie

# Gholf: Die tweemalige major-kampioen, Bryson DeChambeau, is tjoepstil oor sy toekomsplanne nadat hy LIV Gholf verlaat het, maar is nie jammer hy het in 2022 by die wegbreekliga aangesluit nie. LIV het verlede week sy sluiting aangekondig nadat hy nie finansiële steun kon bekom nie. Die Amerikaner was waarskynlik die bekendste speler om na die winsgewende liga oor te loop. Hy sê dit was wonderlik om te speel voor skares wat selde die beste spelers tuis kan ondersteun, en glo LIV kon meer mense bereik.