# The MK Party has called for the removal of the Road Accident Fund board, criticising the inconsistencies around CEO Collins Letsoalo. On Tuesday, the board rescinded a decision to place Letsoalo on special leave and has now replaced it with a suspension. It told Parliament’s portfolio committee on Transport that its decision to place the […]
#Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, het Dinsdag 14 van die 100 mini-hyskrane wat die metro onlangs aangekoop het, bekend gestel. Dis deel van die administrasie se breër strategie om minder van kontrakteurs afhanklik te wees en die metro se interne tegniese en operasionele vermoë te herbou. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo […]
# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola het die aanval op lede van die Teen-Bende Eenheid terwyl hulle Dinsdag in Westbury, Johannesburg besig was, veroordeel. Lede van die publiek het die beamptes aangeval toe hulle ‘n man vir beweerde dwelmbesit in hegtenis geneem het. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe sê Masemola is teleurgesteld in die gemeenskap […]
# Cricket: Proteas head coach Shukri Conrad has dismissed suggestions that his appointment as South Africa’s white-ball coach had anything to do with the retirement of Heinrich Klaasen. Conrad was confirmed as the Proteas’ all-format coach last month, a month after Klaasen was not included on CSA’s central contract list, even as a white-ball-only player. […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Tshwane kan nie aanhou om die Housing Company Tshwane finansieel uit te help nie, omdat dit onvolhoubaar en geldmors is. Die instelling is verantwoordelik vir die bestuur van twee-duisend-107 behuisingseenhede. Lenor Janse van Rensburg van die VF Plus sê slegs 33-persent huurinkomste word jaarliks ingesamel. Vir die 160 […]
# Die vakbond Giwusa het die geringe verlaging in petrolpryse, wat toegeskryf word aan die sterker Rand teen die Amerikaanse dollar en laer olieprys, verwelkom. Altwee grade petrol kos nou vyf-sent per liter minder en motoriste sal 37-sent minder vir diesel by die pompe betaal. Die paraffienprys in die handel het met 75-sent per liter […]
# Tech billionaire Elon Musk has once again criticised president Donald Trump’s tax and spending bill, calling it outrageous and a disgusting abomination. The bill, which includes multi-trillion-dollar tax breaks, was passed by the House of Representatives last month. Musk, who left the Trump administration last week, says Congress is making America bankrupt. Republican House […]
# Die GOOD-party sê geslagsgeweld en vrouemoord is ʼn nasionale krisis en die Wes-Kaap is nie daarvan gevrywaar nie. Tussen Januarie en Maart vanjaar is een-duisend-189 verkragtings en 411 seksuele aanrandings in die provinsie aangemeld. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê as verkragting en moord ʼn normale deel van ʼn kinderlewe in werkersklasgemeenskappe word, en […]
# The Chemical Industries Education and Training Authority says green hydrogen is a pathway to economic renewal and climate resilience, and, with the right skills, South Africa will lead the way. The Quality Council for Trades and Occupations has formally approved three new National Qualifications Framework Level 4 green hydrogen skills programmes. This is namely green […]