# SECTION27 en die Kankervereniging het die Hooggeregshof in Gauteng se dringende uitspraak om kankerpasiënte se reg tot gesondheidsorg te beskerm, verwelkom. Het hof het opdrag gegee dat die Departement van Gesondheid in Gauteng moet bly by die voorwaardes van ‘n vorige uitspraak oor bestraling onkologiedienste aan kankerpasiënte, hangend die uitspraak van die appèl. Salomé […]
# Southern Africa has the potential to grow a vibrant wildlife-based economy that contributes directly to local livelihoods while safeguarding biodiversity. This is according to deputy minister of Forestry, Fisheries, and the Environment, Narend Singh. He says what is needed is the mapping and monitoring of the frequency and locations of human-wildlife conflict incidents to guide […]
# Die eThekwini-munisipaliteit sê hulle is in die finale stadium van die instelling van die goedgekeurde tariefaanpassings vir die 2025/2026 boekjaar. Hulle sê die veranderinge sal in die tweede faktuursiklus weerspieël word. Die metro sê ‘n tegniese probleem tydens die eerste faktuursiklus het gelei tot ‘n paar verskille tussen die goedgekeurde tariewe en dié wat […]
# Die Vryheidsfront Plus sê dit sal ‘n ernstige onreg wees as die gewese Gauteng LUR van Gesondheid, Qedani Mahlangu, en gewese direkteur van geestelike gesondheid, Makgabo Manamela, nie verantwoordelik gehou word vir die Life Esidimeni-tragedie nie. Meer as 140 psigiatriese pasiënte het in 2016 gesterf nadat hulle van die Life Esidimeni-fasiliteit na swak toegeruste […]
# Die Referendum-party sê die ANC het raswette verder verskans te midde van toenemende internasionale druk om daarmee weg te doen. Robert King van die party sê dis dié maand 40 jaar sedert PW Botha se berugte Rubicon-toespraak, ‘n keerpunt waar Suid-Afrika hervorming afgekeur en isolasie gekies het. Hy sê vier dekades later klink adjunk-president […]
# Saftu sê hulle stem nie saam met die bewering van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, dat vakbonde se eise vir hoër salarisse pogings belemmer om polisievakatures te vul nie. Hy het die land se stygende werkloosheidsyfer aan vakbonde toegeskryf wat volgens hom voortdurend meer geld van hul lede eis. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, […]
# ActionSA in Johannesburg sê hulle verwerp burgemeester Dada Morero se roekelose besluit om Sithembiso Zungu as burgemeesterskomiteelid vir Groep Korporatiewe en Gedeelde Dienste aan te stel. Hy was na bewering betrokke by drie aangemelde gevalle van konstruksiemafia-aktiwiteite. Marcel Coutriers van ActionSA sê met dié aanstelling het die burgemeester blatante minagting vir goeie bestuur getoon […]
# Daily Maverick has released new footage of journalist Pieter-Louis Myburgh’s infamous meeting with suspended Independent Development Trust CEO, Tebogo Malaka. In an interview with eNCA, Malaka denied her role in the highly publicised 60-thousand-rand bribe attempt, claiming that she was set up. She admitted to meeting Myburgh, but maintained she did not initiate the […]
# The International Criminal Court has rejected new US sanctions on its judges and prosecutors. The US State Department has imposed new sanctions on two judges and two prosecutors in the ICC for engaging in efforts to prosecute American and Israeli citizens. The ICC says these sanctions are a flagrant attack against the independence of […]