# Television network ABC has announced that Jimmy Kimmel Live will return tonight. Last week, the late-night show was taken off the air for an indefinite period of time, following comments host Jimmy Kimmel made relating to the death of conservative influencer Charlie Kirk. In his monologue last Monday, Kimmel said that the MAGA gang was […]
# Rugby: New Zealand’s Jorja Miller, England’s Megan Jones and Sophie de Goede of Canada have been nominated for the Women’s Player of the Year. They have been recognised for their world-class performances throughout the season. Meanwhile, Miller, Fiji’s Josifini Neihamu and New Zealand’s Braxton Sorensen-McGee have been nominated for 15’s Breakthrough Player of the […]
# Golf: Captain Luke Donald says he’s proud of his European team after they rejected the chance to be paid for playing in the Ryder Cup. The PGA of America announced last year that Team USA would get paid for participating in the competition, breaking away from tradition. The Ryder Cup gets underway at Bethpage […]
# Die verhoor van vier gewese Kaapstadse polisiebeamptes wat beskuldig word dat hulle juwele van 20-miljoen-rand by ʼn huis in Llandudno gesteel het, is na die Wynberg-streekhof oorgeplaas. Jacobus Groenewald, Bradley Minnaar, Mthuthuzeli Mafanya en Bathandwa Soldati wat almal afgedank is, het gister in die Wynberg-landdroshof verskyn. Sommige van hul borgtogvoorwaardes is gewysig om hulle […]
# Die Forum for South Africa sê president Cyril Ramaphosa moet aanspreeklik gehou word vir die versuim om op te tree teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se poging om die politiekemoorde-taakspan te ontbind. In getuienis voor die Madlanga-kommissie gister het die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, onthul dat hy Ramaphosa ingelig het oor Mchunu […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Kabinet se publikasie van die konsep- Nasionale Ondernemerskapstrategie en die instellingsplan vir openbare deelname is ‘n positiewe stap in die bekamping van werkloosheid. Die strategie is daarop gemik om die betrokkenheid van jongmense en histories benadeelde besighede in die ekonomie te verbeter deur entrepreneurskap te bevorder en die volhoubaarheid […]
# Die Stad Kaapstad dring aan dat inwoners moet deelneem aan die opstel van ‘n Plaaslike Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk vir Kensington en Factreton langs die Voortrekkerweg-korridor. Die raamwerk is ‘n riglyn vir die metro wanneer hulle besluite neem oor ontwikkelingsaansoeke en grondgebruike in die gebied. Die onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Ruimtelike Beplanning en Omgewing, Eddie Andrews, […]
# The MK Party is calling on president Cyril Ramaphosa to urgently explain the details of the revelations made by KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, before the Madlanga Commission last week. Mkhwanazi claimed that Ramaphosa’s office exerted pressure on National Police Commissioner, Fannie Masemola, to deploy the Special Task Force for the benefit of mining […]
# Die Universiteit van Suid-Afrika het twee gesogte toekennings van die Suider-Afrikaanse Navorsing-en-innovasiebestuursvereniging ontvang vir organisatoriese uitnemendheid in navorsingsbestuur en vroeë loopbaan-uitnemendheid in navorsingsbestuur. Dis die tweede keer dat Unisa die toekenning vir organisatoriese uitnemendheid in navorsingsbestuur ontvang. Les Labuschagne van die universiteit sê die erkenning getuig van die toewyding, visie en harde werk van […]