# Swimmer Tatjana Smith, who clinched four Olympic medals, won sportswoman and sports star of the year at the South African Sport Awards. She retired after last year’s Paris Games. Sportsman of the year went to cyclist Alan Hatherly. Para athletes Simoné Kruger and Mpumelelo Mhlongo were named sportswoman and sportsman of the year with […]
# Die DA maan die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, om dringend ʼn nuwe voorsitter vir die Nasionale Loterykommissie aan te stel. Dit volg na die bedanking van Barney Pityana. ʼn DA-woordvoerder, Toby Chance, sê die minister moenie sy voorganger, Ebrahim Patel wat 18 maande gevat het om die gewese voorsitter, Alfred […]
# Gauteng se departement van Gesondheid sê ‘n toegewyde verpleegkundige van die Ekurhuleni-distriksgesondheidsdiens se Ou Kliniek in Tsakani, Tebogo Molefe, het deur geslag-stereotipes gebreek en respek verdien in ‘n rol wat slegs mans tradisioneel vervul het. Molefe is een van min vroue wat vrywillige mediese besnydings op mans doen. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, […]
# Die Forum for South Africa vra die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, om dringend beleid in te stel wat sal seker maak akteurs en aktrises ontvang voor en na hul dood tantième vir hul werk. Die minister is gekritiseer oor sy teenkanting teen die Wysigingswetsontwerp op Kopiereg wat tantième-regte vir hierdie […]
# The World Wildlife Fund South Africa says sustainable development of a transition minerals industry could not be more pertinent as South Africa prepares to host the G20 nations later this year. The World Bank estimates that there will be a 500-percent increase in demand for minerals such as graphite and lithium by 2050, to […]
# Die Forum vir Onafhanklike Finansiële Raadgewers doen ‘n beroep op die Stad Tshwane om sy onreëlmatige tender vir ‘n mediesefonds-makelaar terug te trek. Die metro wil ‘n onafhanklike makelaarsfirma aanstel om vir drie jaar ‘n omvattende mediesefonds-diens te lewer. Dit moet toegang tot, en die bestuur van gesondheidsorg vir sy werknemers en hul afhanklikes […]
# Die vakbond, Giwusa, sê die Mededingingskommissie se regsaak teen 14 plaaslike en internasionale banke wys hoe finansiële kapitaal as parasiet werksaam is. Die saak spuit uit berigte dat 28 banke na bewering tussen 2007 en 2013 saamgespan het om die rand/dollar-wisselkoers te manipuleer. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê dis ʼn regstreekse en brutale […]
# Spain’s meteorological agency says the 16-day heatwave the country suffered this month was the most intense on record. The heatwave, which claimed more than one-thousand lives, fuelled wildfires that continue to ravage parts of the north and west of the country. The agency says provisional readings for the 3rd to the 18th of August […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die Wysigingswet op Landbouprodukstandaarde stel ʼn nuwe kultuur bekend wat ʼn inklusiewe en deursigtige benadering bring om inspeksiefooie te bepaal. President Cyril Ramaphosa het die wet verlede week in die Staatskoerant bekragtig ná die minister se aanbevelings. Steenhuisen sê die wysigings se bekragtiging ondersteun en versterk die […]