# Die Kaapstadse polisie het ʼn soektog begin na drie verdagtes nadat drie mense gisteroggend in Eersterivier doodgeskiet is. Volgens voorlopige inligting het drie onbekende gewapende mans die perseel in Daventry-straat binnegegaan waar die drie slagoffers in die tuin gesit het. Hulle het op hulle losgebrand en al drie doodgeskiet. Die verdagtes het weggehardloop. Kleinvlei […]
# Die Stad Kaapstad het onlangs sy jongste publikasie oor die Moederstad se uitvoerende kuns- en kultuurtoneel bekendgestel. Die brosjure bevat inligting oor teaters, kunsgalerye en klassieke musiek-aanbiedings om die stad se kleurvolle kultuurlandskap te beklemtoon. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die publikasie spruit uit die stad se bevindings dat reisigers toenemend […]
# Golf: England’s Tommy Fleetwood claimed his first PGA Tour title at the 164th attempt by winning the season-ending Tour Championship to capture the FedExCup. The 34-year-old finished three shots ahead of Americans Patrick Cantlay and Russell Henley. Defending champion American Scottie Scheffler finished a further shot back in tied-fourth. Fleetwood, who is the first […]
# Tennis: Four-time champion Novak Djokovic defeated American teenager Learner Tien, 6-1, 7-6, 6-2, to progress to the US Open second round. The Serb, who is bidding for a record 25th Grand Slam title, now has 75 consecutive opening-round wins at majors. France’s Benjamin Bonzi knocked out Russia’s Daniil Medvedev, 6-3, 7-5, 6-7, 0-6, 6-4. […]
# Die burgerlike beweging Soil of Africa doen ‘n beroep op die regering, ouers en gemeenskapslede om saam te werk om veiligheid by skole te verbeter. Joseph Maake van die beweging sê ‘n leerder aan die Ribane Laka Sekondêre Skool in Mamelodi-Oos is na bewering onlangs met twee vuurwapens, dwelms en ‘n groot som geld […]
# US vice president JD Vance says Russia has made significant concessions in talks to end its war with Ukraine. Russian Foreign minister Sergey Lavrov has maintained that any security guarantees for Ukraine would have to involve Moscow and its biggest ally, China, alongside the US, UK, and France. In an interview with NBC, Vance said […]
# Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing en sy vennote stel môre in Pretoria sy 2025 Engaged Research Conference and Science Diplomacy Summer School bekend. Die geleentheid is ontwerp om Suid-Afrika se vermoë te beklemtoon om as ʼn vasteland-leier te dien wat wetenskap-ingeligte diplomasie en beleidsraamwerke deur vernuwing bevorder. Die geleentheid lê die grondslag vir ʼn […]
# Die polisie in die Tshwane-distriks sê Operasie Shanela is steeds deel van sy voortgesette verbintenis om geen misdaad te duld nie en om veiligheid in gemeenskappe te verbeter, en hul vertroue in die polisie te herstel. Dit volg nadat 362 verdagtes die naweek as deel van die projek in Mamelodi in hegtenis geneem is […]
# Die GOOD-party sê die Stad Kaapstad pak weer die blaam in verband met die Dial-a-Ride-diens op die nasionale regering, in plaas daarvan om ‘n oplossing vir sy eie ondoeltreffendheid te vind. Die metro sê die diens is oorlaai en hy kan nie aan die behoeftes voorsien nie weens die jaarlikse begroting van 28,2-miljoen-rand wat […]