# Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap gaan vanaf 1 September begin met nuwe verpligte digitale biometriese inskrywings vir begunstigdes in al sy kantore. Die stelsel het ten doel om toelae-betalings te verseker, die integriteit van die maatskaplike toelaag-stelsel te verbeter en bedrog wat gekoppel is aan vermeende onaktiewe rekenings te verminder. Sassa se woordvoerder, Andile Tshona, […]
# Die ANC veteraan en voormalige minister, Naledi Pandor, sê die party het sy glorie verloor en het vergeet dat hy bestaan om die mense te dien. Sy was Sondag ‘n spreker by die Gertrude Shope-gedenklesing in Pretoria. Shope is in Mei vanjaar oorlede op die ouderdom van 99. Pandor sê landsburgers kyk met minagting, […]
# Die werkersvakbond Giwusa sê hy is gekant teen die Afrika-beraad oor kritiese minerale wat vandag en môre in Johannesburg plaasvind. Die beraad word bygewoon deur belangrike kenners in die bedryf om die toekoms van Afrika se minerale sektor te bespreek. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê die beraad is volgens hom ʼn onwettige byeenkoms […]
# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die Vrouemaand-projek waarmee die waglys vir chirurgie vir Ingeligte Keuses vir ‘n Gesonde Toekoms in die Groote Schuur-hospitaal aandag ontvang. Die lys bevat die name van meer as 300 vroue wat meer as 60 verskillende dringende prosedures soos sterilisasie moet ondergaan. Memory Booysen van die DA sê dié […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa’s economic diplomacy is centred on securing market access, attracting investment and promoting sustainable development. He participated in the ninth Tokyo International Conference on African Development in Japan last week. In his weekly newsletter, Ramaphosa says given the global trade disruptions and mounting tariff pressures, participating in forums like the conference […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê die nuwe regulasies om skip-tot-skip-brandstofoordrag in Suid-Afrikaanse gebiedswater te beheer, is ʼn belangrike stap om die oseane te beskerm. Die regulasies stel ʼn risiko-gebaseerde stelsel bekend om skade te voorkom wat brandstof-oordrag ter see kan veroorsaak. George sê nie-nakoming kan tot swaar strawwe […]
# Die 2025 Chenin Blanc-uitdaging se toptien-wenners is aangekondig en word later vanjaar op ProWine Shanghai in China vertoon. Stellenbosch oorheers weer en spog met vier van die tien inskrywings. Boonop is drie van die vier van Stellenrust Wines, wat die gereeldste wenners in die kompetisie is. Standard Bank, wat die kompetisie borg, se hoof […]
# Gauteng se polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, sê die stryd teen misdaad in die provinsie gaan voort. Meer as 70 ongedokumenteerde persone is die naweek tydens Operasie Shanela in Ekurhuleni vasgetrek. ’n Polisiewoordvoerder, Neldah Sekgobela, sê die speurders het 917 verdagtes aangekeer waarvan 157 vir misdade teen vroue en kinders was. Sy sê ʼn nakomingsinspeksie by […]
# Rugby: South Africa has leapfrogged Ireland into second spot in the world rankings following their 30-22 victory over Australia in Cape Town in the second round of the Rugby Championship. New Zealand remains top of the rankings despite suffering a 29-23 defeat to Argentina in Buenos Aires, which was the Los Pumas’ first-ever home Test […]