# Die voorsitter van Tshwane se Artikel 79-komitee vir Maatskaplike en Gemeenskapsontwikkeling, Rebecca Monchusi, doen ʼn beroep op gemeenskappe om van leiers optrede en aanspreeklikheid te eis om geslagsgeweld te voorkom. Dit volg nadat Kgaogelo Marora volgens berigte deur haar eks-kêrel vermoor is ten spyte van ʼn beskermingsbevel teen hom. Monchusi sê die komitee het aan die […]
# Die Universiteit van KwaZulu-Natal sê die eerste oefenkamp van die KwaZulu-Natalse Blinde Krieket Damesspan wat onlangs gehou is, is ‘n groot stap vorentoe vir sport vir gestremdes, geslagsgelykheid en krieketontwikkeling in Suid-Afrika. Die baanbrekersinisiatief is gelei deur die KwaZulu-Natal Vereniging van Blinde Krieket en daar was geesdriftige deelname van vroue regoor die provinsie, wat […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê berigte dat SASSA ʼn personeeltekort van 62-persent het, is kommerwekkend. SASSA het sy kritieke personeeltekort bevestig en sê minder as die helfte permanente poste in plaaslike kantore is gevul. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê hierdie personeeltekort belemmer professionele dienslewering. Hy sê die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling moet voldoende hulpbronne aan […]
# China has expanded its use of coal energy more in the first half of this year than at any time in the past nine years. This is according to a report by the Centre for Research on Energy and Clean Air. China put 21-gigawatts of coal power online in the first six months of […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê hy beskou die Emfuleni-munisipaliteit se besluit om aansoek te doen vir die afskryf van sy Eskom skuld as politiekery wat op die 2026 plaaslike regeringsverkiesing gemik is. Die plaaslike owerheid skuld die kragnutsmaatskappy agt-miljard-rand, maar na die toepassing van die skuldverligtingsprogram het die Tesourie twee-miljard-rand van die skuld […]
# Die regering veroordeel alle vorms van geweld by skole en sê dit ondermyn onderrig, veiligheid en kinders se toekoms. ʼn Gautengse skoolhoof is verlede week met ʼn mes gesteek toe sy probeer het om ʼn geveg tussen leerders van West Ridge High en Hoërskool Roodepoort te stop. In Klerksdorp, Noordwes, is talle leerders van […]
# Die Stad Kaapstad is bekommerd oor die onlangse toename in geweld tussen die Kaapse Verenigde Taxivereniging en die Kaapse Organisasie vir die Demokratiese Taxivereniging in Somerset-Wes, Lwandle en groter Helderberg-gebied. Gister se twee afsonderlike skietvoorvalle waarin drie volwassenes dood en ses mans beseer is, hou verband met voortslepende taxigeweld in Kaapstad. Die burgemeesterskomiteelid vir […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het sy hartseer uitgespreek na die dood van Suid-Afrika se hoë kommissaris in Kenia, Mninwa Mahlangu. Hy is Sondag na ʼn kort siekbed in die hospitaal oorlede. Mahlangu was ook geakkrediteer as Pretoria se ambassadeur in Somalië en permanente verteenwoordiger by die Verenigde Nasies se […]
# Build One South Africa says it remains concerned with the continuing absence of a South African Ambassador to the US. The party has written to president Cyril Ramaphosa with a set of credible candidates for the position. They are, African Continental Free Trade Area secretary general, Wamkele Mene, corporate governance expert, doctor Reuel Khoza, and […]