# City Power het die polisie en die Departement van Verdediging gevra vir militêre ingryping om die Stad Johannesburg se kragnetwerk te beveilig. Dit volg na toenemende diefstal, vandalisme en sabotasie van kritieke elektrisiteitsinfrastruktuur regoor die metro. In die mees onlangse voorval is die Braamfontein-substasie gevandaliseer en kabels gesteel. City Power-woordvoerder, Isaac Mangena, sê die […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Wendy Kaizer-Philander, vra die publiek en die polisie om te help met die beskerming van maatskaplike werkers. Dit volg na nog ‘n kaping van ‘n departementele voertuig in Khayelitsha. Kaizer-Philander sê daar is reeds 20 verslae vir beserings aan diens aangemeld. Sy sê maatskaplike werkers moet hul pligte […]
# Die vakbond GIWUSA vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om ʼn staatsgeleide noodplan aan te kondig om werkloosheid aan te spreek. Die minister lewer vandag die Mediumtermyn-begrotingsrede in die Parlement. Die land se amptelike werkloosheidsyfer het in die tweede kwartaal vanjaar tot 33,6-persent gestyg. GIWUSA-president Mametlwe Sebei sê die plan moet grootskaalse openbare […]
# US president Donald Trump has urged Ukraine to settle the war with Russia. Relations between Ukraine and the US have soured in recent weeks after America agreed to a deal to purchase Russian diesel. Trump has continued to criticise Ukrainian president Volodymyr Zelensky, saying it was time for Kyiv to get a new president, […]
# ActionSA in Tshwane sê die EFF mag anspreeklikheid eis, maar kan nie voorgee om ‘n opposisieparty te wees in ‘n regering waarin hy self dien nie. Dit volg nadat die EFF ‘n strafregtelike saak teen die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, en die stadbestuurder aanhangig gemaak het, weens versuim om water by die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg […]
# Forum for South Africa sê hy verwag dat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, praktiese oplossings sal bied vir Suid-Afrika se ekonomiese probleme soos stadige ekonomiese groei, hoë werkloosheid en stygende lewenskoste. Die minister lewer vandag sy Mediumtermyn-begrotingsrede. Forum-leier Tebogo Mashilompane sê Nasionale Tesourie moet voorkeur gee aan betekenisvolle verligting vir lae-inkomstehuishoudings, wat deurloop […]
# Die onderwysersvakbond SADOU sê die mediumtermynbegroting-beleidsverklaring moet ’n duidelike politieke en fiskale verbintenis toon om behoorlike werk te skep, armoede te verlig en te verseker elke leerder en opvoeder beskik oor die hulpbronne en geleenthede om te floreer. Tydens verlede jaar se begroting is die toelae vir agterstande in skoolinfrastruktuur besnoei. SADOU-woordvoerder, Nomusa Cembi, […]
# The United Nations Human Rights warns that conflicts globally are driving acute hunger in 12 of the 13 current hunger hotspots. Today, 1.4 million people in six countries face catastrophic conditions, nine times more than in 2016, and 266-million people face acute hunger every day, in countries including Sudan, the Democratic Republic of the […]
# Soccer: Defending Champions League champions Paris Saint-Germain continued their perfect start with a 4-2 victory over Barcelona in France. Goals from Desire Doue, Lamine Yamal, Vitinha and Fabian Ruiz saw PSG go joint top of the league phase table. Liverpool also made it three wins from three after beating Villarreal 4-3 at Anfield. Phil Foden […]