# Athletics: The World Indoor Tour will boast a record calendar of 77 meetings across 24 countries next year. The tour is made up of four levels: Gold, which has the highest prize money, Silver, Bronze and Challenger. There will be eight Gold-level meetings, kicking off in Boston in the USA on 24 January and […]
# Die DA in Ekurhuleni gaan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting gebruik om toegang te verkry tot die verslag oor die metro se mobiele chemiese toilettender van 1,8-miljard-rand. Die verslag is saamgestel deur die vermoorde afdelingshoof vir Forensiese Oudit, Mpho Mafole. DA-woordvoerder Brandon Pretorius sê onlangse berigte verwys na ‘n senior […]
# COPE sê die naweek se vergadering van die regering van nasionale eenheid het nie die dringende en toenemende probleme van gewone Suid-Afrikaners regstreeks bespreek nie. President Cyril Ramaphosa het ʼn tweedaagse geleentheid in Gauteng aangebied waar die leiers van politieke partye hulle toewyding aan die koalisieregering herbevestig het. COPE se waarnemende nasionale voorsitter, Pakes […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy kan nie die Ekurhuleni munisipale raad se jongste voorstel steun om nog ʼn ooreenkoms van 20 jaar met ʼn onafhanklike kragverskaffer te sluit nie. Die meerderheid raadslede het die voorstel aanvaar. Jennifer Glover van die VF Plus sê dis onverantwoordelik om nuwe energieprojekte goed te keur wat gegrond is […]
# Die Stad Tshwane sê hy neem kennis van die Suid-Afrikaanse Bedingingsraad vir Plaaslike Regering se uitspraak oor die uitsluitingsaansoek. Die raad het die metro se aansoek van die hand gewys om nie ʼn salaris-ooreenkoms na te kom wat in die 2021/22-boekjaar met die vakbonde Samwu en Imatu aangegaan is nie omdat hy dit nie […]
# The Madlanga commission of inquiry has confirmed reports of an apparent hit targeting controversial businessman Brown Mogotsi in Vosloorus on the Gauteng East Rand last night. It is believed unknown gunmen opened fire on his vehicle, but it is unknown at this stage if he was in the car. Mogotsi’s name has featured prominently […]
# Die GOOD-party sê dit is kommerwekkend dat die regering van die Wes-Kaap nie sy Veiligheidsplan aan ‘n onafhanklike hersiening onderwerp het nie. Dit volg nadat nóg 18 mense dood is in 37 skietvoorvalle wat die naweek op die Kaapse Vlakte aangemeld is. Altesaam 22 sterftes is die vorige naweek aangemeld. Die sekretaris-generaal van GOOD, […]
# Die Stad Tshwane sê hy omskep die agteruitgang van die geskiedkundige Caledonian-stadion in ʼn nuwe geleentheid. Die Groep-eiendomsdepartement het goedkeuring ontvang vir openbare deelname oor die voorgestelde verhuring en herontwikkeling van die stadion in Arcadia. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê dit sal verseker dat inwoners, gemeenskapsorganisasies en sakeondernemings ʼn sê […]
# Rugby: New Zealand will be without both captain Scott Barrett and brother Jordie for Saturday’s Test against Scotland at Murrayfield in Edinburgh. Scott suffered a cut on his leg in the third minute of their 26-13 victory over Ireland in Chicago last weekend, which required stitches. Jordie suffered a high ankle injury during the […]