# Rugby: Rassie Erasmus hou die Franse afrigter, Fabian Galthie, aan die raai en gaan eers Donderdag die Springbok-span aankondig vir Saterdag se kragmeting. Hy kondig gewoonlik die groep op die Dinsdag voor ‘n wedstryd aan. Die botsing op die Stade de France in Parys sal die eerste tussen die twee lande wees sedert Suid-Afrika […]
# Convicted Australian murderer, Erin Patterson, has officially lodged an appeal against her convictions. The 51-year-old was sentenced to life imprisonment with a non-parole period of 33 years in September for murdering three relatives and trying to kill another with a toxic mushroom meal at her home in the state of Victoria in 2023. The […]
# Die GOOD-party sê kritiek teen die staat se instelling van grondhervormings- en swart ekonomiese bemagtigingsbeleid is geregverdig, maar om die behoefte aan hervormende beleide teen te staan, is iets anders. Die bekende Suid-Afrikaanse gholfspeler Gary Player het gevra vir die dringende herroeping van die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging, omdat dit volgens hom ‘n […]
# Police have confirmed controversial businessman, Brown Mogotsi, survived a shooting in Vosloorus on the Gauteng East Rand last night. According to preliminary information, multiple gunshots were fired at Mogotsi’s vehicle, but he managed to escape unharmed. He has been accused of involvement in purported complicity between politicians, the police and organised crime. National police […]
# Tennis: Die wêreldnommer-vyf Novak Djokovic het bevestig dat hy gaan deelneem aan die ATP-jaareindtoernooi, wat Sondag in Turyn, Italië, begin. Daar was kommer oor die fiksheid van die 38-jarige Serwiër, wat in Oktober laas in die Sjanghai-meesterstoernooi in China gespeel het, waar hy in die halfeindronde uitgeskakel is. Hy het toe die Paryse Meesterstoernooi […]
# Athletics: The World Indoor Tour will boast a record calendar of 77 meetings across 24 countries next year. The tour is made up of four levels: Gold, which has the highest prize money, Silver, Bronze and Challenger. There will be eight Gold-level meetings, kicking off in Boston in the USA on 24 January and […]
# Die DA in Ekurhuleni gaan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting gebruik om toegang te verkry tot die verslag oor die metro se mobiele chemiese toilettender van 1,8-miljard-rand. Die verslag is saamgestel deur die vermoorde afdelingshoof vir Forensiese Oudit, Mpho Mafole. DA-woordvoerder Brandon Pretorius sê onlangse berigte verwys na ‘n senior […]
# COPE sê die naweek se vergadering van die regering van nasionale eenheid het nie die dringende en toenemende probleme van gewone Suid-Afrikaners regstreeks bespreek nie. President Cyril Ramaphosa het ʼn tweedaagse geleentheid in Gauteng aangebied waar die leiers van politieke partye hulle toewyding aan die koalisieregering herbevestig het. COPE se waarnemende nasionale voorsitter, Pakes […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy kan nie die Ekurhuleni munisipale raad se jongste voorstel steun om nog ʼn ooreenkoms van 20 jaar met ʼn onafhanklike kragverskaffer te sluit nie. Die meerderheid raadslede het die voorstel aanvaar. Jennifer Glover van die VF Plus sê dis onverantwoordelik om nuwe energieprojekte goed te keur wat gegrond is […]