# Die DA sê dit is kommerwekkend dat die Passasierspooragentskap nie sy algemene program van 7,5-miljard rand vir die opknapping van verouderde treine gestaak het nie. Dit is ondanks Prasa se eie erkenning dat die program nie meer geskik is vir die doel nie en hersien moet word. Thami Mabhena van die DA sê hulle […]
# Cricket: South Africa’s Laura Wolvaardt has been named captain of the Women’s ODI World Cup 2025 Team of the Tournament. The 12-member team consists of six players who featured in the final between India and the Proteas. India, which won the tournament for the first time, has three players in the team, Smriti Mandhana, […]
# Die GOOD-party is teleurgesteld oor die George-munisipaliteit se besluit om sy skadevergoedings-eis van byna tien-miljoen-rand teen die eienaars van die ingestorte gebou in Victoriastraat terug te trek. Altesaam 34 werkers is dood toe die gebou verlede jaar ingetuimel het. Die perseel gaan later dié maand opgeveil word sodat likwidateurs geld van die eienaars kan […]
# Die landbou-organisasie TLU SA sê hulle is tevrede met Suid-Afrika se graanprodusente wat hierdie sesoen ‘n rekord-oes gelewer het. Die land se totale graan- en oliesaad-oes is meer as 23-miljoen-ton, wat 30-persent meer is as verlede jaar. Die mielie-oes alleen is 16,33-miljoen-ton, wat baie hoër is as die nasionale behoefte van 12-miljoen-ton. Bennie van […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi says the province is ready to host the G20 Leaders’ Summit at the Nasrec Expo Centre in Johannesburg later this month. The summit will be attended by over 60 heads of State and government officials, including US vice president JD Vance and China’s president Xi Jinping, along with leaders of international […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die jongste uitspraak van die Bedingingsraad vir Plaaslike Regering oor salarisverhogings vir werknemers van die Stad Tshwane kan ‘n finansiële ramp van byna twee- miljard- rand vir die metro beteken. Die raad het bevestig dat hy loonverhogings aanvaar het van 3,5-persent terugwerkend van 1 Julie 2023 tot 30 Junie 2024, […]
# Die vakbondfederasie Saftu het die deurslaggewende verslag van die G20-paneel van kundiges oor Wêreldwye Ongelykheid verwelkom. Die verslag ondersoek die oorsake en die dryfvere van ongelykheid, en sit deurdagte en pragmatiese stappe uiteen om dit te bekamp. Asive Dyani van Saftu sê Suid-Afrika sal een van die wêreld se ongelyke lande bly totdat die […]
# Golf: LIV Golf is moving away from its 54-hole format and expanding to 72-hole events starting next year. Moving to four days of competition with events beginning on Thursday of tournament weeks puts the Saudi Arabia-backed league more in line with the setup of PGA Tour events. Seventy-two holes could make LIV’s re-application for its […]
# Die regering sê die momentum wat Suid-Afrika se G20-presidentskap geskep het, verskaf ʼn unieke platform om die land se toerisme-aantreklikhede aan duisende internasionale afgevaardigdes te vertoon. Meer as 7,6-miljoen internasionale toeriste het die land tussen Januarie en September vanjaar besoek. Die regering se adjunkwoordvoerder, William Baloyi, sê die land het sy posisie versterk as […]