# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het geen berigte ontvang dat sardyne weer op groot skaal uitspoel soos laat in Julie en vroeg September in die Wes-Kaap aangemeld is nie. Hy ondersoek egter ʼn klein aantal jong sardyne wat oor ‘n gebied van sowat 200 meter op ʼn strand naby Mosselbaai uitgespoel […]
# Die vakverbond SAFTU vra dok- en hawe-werkers en hul vakbonde in Suid-Afrika en Afrika om Vrydag aan te sluit by die internasionale dag van aksie teen oorlog en die militarisering van hawens. Dit volg ná die Istanboel-verklaring wat dokwerker-vakbonde in Mei vanjaar aanvaar het, en waar die boodskap was dat dokwerkers nie ʼn skakel […]
# Die DA se interne peiling-data plaas dié party in volgende Woensdag se plaaslikeregeringsverkiesing op 28,4-persent, wat slegs 1,2-persentasiepunte minder die ANC se 29,6-persent is. Die inligting is saamgestel uit daaglikse telefoniese peilings om ʼn vier-week-gemiddeld te kry. Volgens die meningspeiling is die DA die grootste party in Johannesburg, Tshwane, Ekurhuleni, Mangaung, Nelson Mandelabaai en […]
# Tshwane-polisie het die naweek in Ga-Rankuwa 312 verdagtes tydens Operasie Shanela vasgetrek. Hulle misdade sluit in moord, poging tot moord, aanranding, verkragting en geslagsgeweld. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê in ’n poging om immigrasie-verwante oortredings aan te spreek, is 28 ongedokumenteerde buitelanders ook aangekeer en vir verdere verwerking aan immigrasiebeamptes oorhandig:
# Deputy president Paul Mashatile will visit Bronkhorstspruit in Tshwane today, following the water contamination crisis that has left over 400 people affected by gastrointestinal illness. The forms part of the work of the Inter-Ministerial Committee on Water and Sanitation. Mashatile will visit the Bronkhorstspruit Water Treatment Works and receive an update on the condition […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die multidissiplinêre span geloof wat by die OR Tambo Internasionale Lughawe op ongeveer 250 kilogram kokaïen beslag gelê het. Beamptes het gister vyf tasse met 216 blokke kokaïen van meer as 200-miljoen-rand onderskep nadat dit uit Brasilië in Suid-Afrika aangekom het. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê Masemola […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky has stressed the need for robust security guarantees for Kyiv in any deal aimed at ending the war. A meeting between Ukraine, the US and Russia is expected to be held in November, in a bid to revive negotiations. Zelensky says they are ready to talk, emphasising that if it’s […]
# Cricket: Australian wicketkeeper Alex Carey says they are keen to turn their batting form around and provide a team-wide contribution of runs in the deciding Test against the Proteas in Cape Town starting tomorrow. After the first-innings collapse for 99 in the second Test in Gqeberha, Australia’s lowest first-innings score since 2016, coach Andrew McDonald […]
# Die vakverbond COSATU het die Suid-Afrikaanse Vakbond vir Handels-, Spysenierings- en Verwante Werkers, SACCAWU, geloof vir sy oorwinning teen Pick n Pay. Dit volg na die kleinhandelaar se besluit om sy Artikel 189A-konsultasieproses oor herstrukturering en aflegging te staak ná ʼn ooreenkoms met SACCAWU. Minstens 22-duisend werkers sou geraak word. COSATU-woordvoerder Zanele Sabela sê […]