# President Cyril Ramaphosa het die Brasiliaanse president, Luiz Inácio Lula da Silva, gelukgewens met sy geskiedkundige herverkiesing. Lula het ‘n ongekende vierde termyn gewen nadat hy die regse senator Flávio Bolsonaro in ‘n naelbyt-tweederonde-verkiesing geklop het. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Suid-Afrika en Brasilië handhaaf noue bilaterale en strategiese bande geskoei op Suid-Suid-samewerking […]
# Die uitvoerende hoof van die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA, Themba Matlou, sê die agentskap versterk sy stelsels, skakel skuiwergate uit, ondersoek bewerings van wangedrag en verseker skuldiges word aanspreeklik gehou. SASSA het sedert April verlede jaar 134 klagtes van beweerde bedrog en wangedrag teen sy amptenare ontvang, waarvan 106 afgehandel en 28 hangende is. SASSA […]
# Nigerië se Sentrum vir Siektebeheer en -voorkoming sê nog twee moontlike Ebola-gevalle is geïdentifiseer, terwyl 53 noue kontakte ook opgespoor is. Die virus is die eerste keer bevestig in ‘n vrou wat op 11 Oktober van Uganda in die hoofstad, Abuja, aangekom het. Die 42-jarige se man werk in die Switserse ambassade in Abuja. […]
# President Cyril Ramaphosa says government has been walking a difficult path over the last few years to stabilise the country’s public finances and tackle the high levels of poverty and unemployment. Last week, minister of Finance Enoch Godongwana, tabled the mini-budget which showed public debt has stabilised and government revenue is now about 54-billion-rand […]
# Rugby: Die Springbokke is bekommerd oor die fiksheid van die veelsydige André Esterhuizen. Hy het Saterdag vroeg in die wedstryd sy voet beseer toe hy die Haaie aangevoer het in ‘n Verenigde Rugbykampioenskaps-kragmeting met Cardiff in Wallis. Sy span het voortgegaan en 36-21 gewen. Die Haaie se slot, Stephan Lewies, het vroeër gesê die […]
# Move SA eis onmiddellike regeringsingryping in Sharpeville, Gauteng, teen die vlaag geslagsgeweld en jare se versuim met munisipale dienslewering. Die jaarlikse data vir die plaaslike polisiedistrik van April verlede jaar tot Maart vanjaar toon dat 530 misdrywe as gewelddadige kontakmisdade aangeteken is. Dit is die kategorie waaronder geslagsgeweld en vrouemoord val, en sluit onder […]
# Die Stad Kaapstad is besig met dringende herstelwerk aan die suidwaartse lane van Jakes Gerwel-rylaan tussen Bofors-sirkel en die N2-hoofweg naby Bonteheuwel. Dit volg op onwettige tonnelgrawery deur mense wat vermoedelik onder die Bonteheuwel-brug, net voor die spoorlyn bly. Die burgemeesterskomiteelid vir Mobiliteit, Rob Quintas, moedig motoriste aan om spoed te verminder en vertragings […]
# Minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs Velenkosini Hlabisa says logistical, technical, and security arrangements are fully on track for next Wednesday’s local government elections. Nearly 29.2-million South Africans are registered to vote, with 546 political parties contesting the polls. Almost 137-thousand candidates will be vying for just over ten-thousand-500 council seats. Hlabisa, who […]
# Cricket: Pakistan produced the fourth-largest tenth-wicket partnership ever in men’s one-day history to beat England by one wicket in Lahore. Ben Duckett scored an impressive 105 as England was bowled out for 241. Shadab Khan then struck an unbeaten 113 from 96 deliveries, and combined with Haris Rauf for an unbeaten stand of 89 […]