# Die Foundation for Education and Social Justice Africa het Operasie Dudula se planne om volgende week skole te besoek en ongedokumenteerde leerders te identifiseer, veroordeel. Dit volg na die Hooggeregshof in Johannesburg se onlangse uitspraak wat die groep verbied om te keer dat buitelanders toegang kry tot staatsfasiliteite soos hospitale. Dudula sê egter die […]
# Die adjunk-minister van Wetenskap, Tegnologie in Innovering, doktor Nomalungelo Gina, het die opening van ‘n nuwe laboratorium vir produkontwikkeling by die Biologicals and Vaccines Institute of Southern Africa in Kaapstad verwelkom. Die nuwe laboratorium sal Biovac se entstofontwikkelingsvermoë versterk en dit in staat stel om entstof van begin tot einde vir Afrika te vervaardig. […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor die stelselmatige en uitgerekte verwaarlosing van diensvoorwaardes, vergoeding en die status van laer howe se voorsittende amptenare. Wes-Kaapse landdroste het verlede week betoog en eis erkenning as deel van ʼn enkele regbank, aansienlike salarishervorming en beter werkstoestande. Claude Naiker van die vakbond sê landdroste moet beskerm word, […]
# The City of Cape Town’s Disaster Risk Management Centre says 211 refugees were affected by yesterday’s fire off Voortrekker Road, opposite the Maitland cemetery. The marquee tent where the refugees were housed, was destroyed, along with several other structures used as kitchens. Disaster Risk Management’s spokesperson, Sonica Lategan, says the South African Social Security […]
# The United Nations Security Council has voted to remove Syrian president Ahmed al-Sharaa and Interior minister Anas Khattab from the ISIS and al-Qaeda sanctions list. The US-drafted resolution passed with 14 votes in favour and one abstention by China. Sharaa led the anti-regime forces that ousted Bashar al-Assad, and declared president for a transitional […]
# Die Stad Kaapstad gaan van vandag tot Sondag temperature van laag tot meer as 30 grade Celsius beleef. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing van hittegolfomstandighede uitgereik vir die Weskus, Kaapstad en die westelike deel van die Kaapse Wynland-distrik. Die woordvoerder van Rampbestuur, Sonica Lategan, sê inwoners moet die veiligheidsprotokol nakom om die moontlikheid […]
# The Cape Winelands District Municipality says firefighters managed to successfully contain all five fires attended to yesterday evening. The fires were reported in Waterval outside Tulbagh, near the landfill site outside Wellington, Paarl Valley, outside Pniël, and in the mountains above Zolani outside Ashton. The municipality’s spokesperson, Jo-Anne Otto, says the fire outside Wellington […]
# Die Forum for South Africa sê hy is woedend dat 17 Suid-Afrikaanse mans in die oorloggeteisterde Donbas-streek in Oekraïne vasgekeer is. Die mans is glo met lonende kontrakte gelok om by huursoldaatmagte in die Oekraïne/Rusland-konflik aan te sluit. In Suid-Afrika is dit onwettig om as huursoldaat of namens ʼn ander regering te veg, tensy […]
# Die DA in Gauteng het sy kommer uitgespreek oor Merafong Stad se plaaslike munisipaliteit wat Rand Water en Eskom meer as drie-miljard-rand skuld. Skuld aan Rand Water het meer as verdubbel van 655-miljoen-rand in Junie 2023 tot 1,4-miljard-rand hierdie maand. Net so het skuld aan Eskom ook uitgeskiet van 858-miljoen-rand in April 2024 tot […]