# Rugby: The Sharks will be without captain André Esterhuizen, prop Phatu Ganyane and centre Jurenzo Julius for their United Rugby Championship clash against Munster in Ireland on Saturday. The players suffered injuries in last week’s bonus-point 36-21 victory over Cardiff. Esterhuizen injured his right ankle, Ganyane sustained a right elbow injury, while Julius is […]
# United Nations Secretary-General António Guterres is alarmed by surging Israeli settler violence and settlement expansion in the West Bank. Israel has moved to seal off the territory following a deadly attack on its soldiers in Hebron. The Israeli incursion has involved the demolition of homes and commercial properties, as well as sweeping restrictions on […]
# South Africa’s ambassador to the United States, Roelf Meyer, has acknowledged that diplomatic relations between the two countries are under pressure and require urgent attention from both sides. Tensions between Washington and Pretoria escalated recently after the US government announced new visa restrictions targeting individuals it accused of involvement in race‑based discrimination and uncompensated […]
# Die vakverbond SAFTU sê die regering van nasionale eenheid het nie die demokratiese ondersteuning van die meerderheid Suid-Afrikaners nie, en word gebruik as voertuig vir neo-liberale ekonomiese beleide wat nie tot voordeel van werkers is nie. Hy sê die lae deelname aan die 2024-verkiesing weerspieël ʼn verlies aan vertroue dat die politieke stelsel lewens […]
# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement sê die N12-snelweg naby Lenasia en Nana’s Farm is nou weer oop vir verkeer na verlede nag se diensleweringsbetoging. Die betoging het gister ook verkeer ontwrig op die Klipspruitvallei-pad, bekend as die K43, en Abubakar-rylaan waar paaie onder meer met klippe en rommel versper is. Die departement se woordvoerder, Xolani Fihla, sê die […]
# Die Stad Tshwane verwelkom die jongste hersiening deur die kredietgraderingsagentskap, Moody’s, wat dui op verbetering van die metro se finansiële bestuur en bedryfsprestasie. In Moody’s se hersiening wat op 23 Oktober gepubliseer is, gee hy erkenning aan Tshwane se sterker krediet-aanduiers en krimpende skuldlas. Die metro-woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê die agentskap voorspel Tshwane se […]
# Business Leadership South Africa says the risk of fiscal calamity has receded, giving investors greater confidence to put their money at risk and back the country for the long term. In the Medium-Term Budget Policy Statement, Treasury reported that debt-to-gross domestic product had stabilised at 78.4-percent in 2025/2026 and is now projected to decline. […]
# Nigeria has evacuated its only confirmed Ebola patient to Switzerland, where she holds citizenship. The 42-year-old woman began showing symptoms after arriving in the capital, Abuja, from Uganda earlier this month. She is being treated at Geneva University Hospital, while her husband is in isolation at Zurich University Hospital. Nigerian authorities are monitoring 52 […]
# Die Departement van Basiese Onderwys waarsku skole, ouers en leerders om die nodige voorsorgmaatreëls te tref te midde van hoë temperature en gure weerstoestande in dele van die land. Dit volg terwyl matrieks steeds besig is met hul Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. Die departement se woordvoerder, Terrence Khala, sê leerders word ook herinner om aandag […]