# Airlink has withdrawn its application for approval for a third flyover ahead of the third Test between the Springboks and the All Blacks in Johannesburg on Saturday. This comes as the South African Civil Aviation Authority is investigating this past weekend’s Airlink flypast over Cape Town Stadium ahead of the second Test, following criticism […]
# The Electoral Commission says its reports showed no evidence of a malfunction in its candidate nomination system on the deadline day. This comes as the ANC blamed technical glitches for failing to submit candidate lists for several municipalities before last Friday’s deadline. However, the commission has rejected this, saying its online system was operational. […]
# Die Stad Johannesburg het Lesiba Arnold Malotana as die nuwe hoof van die Departement van Openbare Veiligheid aangestel ná ‘n omvattende werwings-, keurings- en beoordelingsproses. Die voormalige hoof van die Gautengse Gesondheidsdepartement se aanstelling is egter omstrede nadat ‘n leefstyloudit deur die Spesiale Ondersoekeenheid hom as ‘n hoërisiko-persoon geklassifiseer het. Die metro se woordvoerder, […]
# Sokker: Die Afrika Mayibuye-beweging verwelkom die aanstelling van Pitso Mosimane as Bafana Bafana se nuwe hoofafrigter. Die 62-jarige neem oor by Hugo Broos en was vanaf Julie 2010 tot Junie 2012 ook die nasionale afrigter. Die beweging sê Mosimane is een van Afrika se voorste afrigters en sy terugkeer na Bafana Bafana bied ‘n […]
# Tennis: Die belowende jong Filippyn Alexandra Eala het maklik deurgedring na die tweede ronde van die Amerikaanse Ope. Die 21-jarige het net drie potte afgestaan onderweg na haar oorwinning oor die plaaslike speler Mary Stoiana op die Louis Armstrong-stadion in New York. Eala het verlede maand tot 18de op die wêreldranglys opgeskiet nadat sy […]
# China se Nasionale Energie-administrasie sê die land se geïnstalleerde sonkrag-vermoë het teen die einde van Julie 1,286-miljard kilowatt bereik. Geïnstalleerde sonkrag-vermoë het die eerste keer steenkool-krag verbygesteek om die grootste kragbron in China te word. China het in die eerste sewe maande van vanjaar meer as 86 gigawatt sonkrag bygevoeg, wat die algehele sonkragvermoë […]
# FNB se senior landbou-ekonoom, Paul Makube, sê vandag se skerp brandstofprysverhoging kom op ‘n kwesbare tyd vir die landbousektor, slegs weke voor die begin van die somergewas-produksieseisoen. Petrolpryse het met een-rand-34-sent per-liter gestyg, en dieselpryse met tussen twee-rand-93- en drie-rand-15-sent per-liter. Makube sê die jongste styging in dieselpryse dui aan kostedruk kan weer begin […]
# Die Spesiale Ondersoekeenheid verwelkom die inhegtenisneming van die sindikaatbaas Joel Govindraju in verband met die ondersoek na meer as twee-miljard-rand wat deur tenderbedrog van die Tembisa-hospitaal in Gauteng geplunder is. Hy staan tereg op verskeie aanklagte in verband met die beweerde verkryging van mediese voorraad en toerusting. Die SOE beweer die Govindraju-sindikaat het sowat […]
# A report shows the glacier that collapsed and triggered the deadly flash floods in Nepal and Tibet last week, showed visible signs of instability days before the disaster. The death toll stands at over one-thousand-100, with some four-thousand people still missing. The report, compiled by a group of international scientists, states pre-event indications included […]