# Golf: Northern Ireland’s Graeme McDowell is the latest player to announce his departure from LIV Golf. The major champion follows in the footsteps of Jon Rahm, Louis Oosthuizen, Ian Poulter and Tyrrell Hatton. McDowell has not given reasons for his decision or his future plans. LIV filed for bankruptcy protection in the US last […]
# Forum for South Africa verwelkom Binnelandse Sake se vordering met die uitrol van sy digitale dienste. Dit volg op die aankondiging dat meer as ʼn miljoen Suid-Afrikaners binne slegs sewe maande die bank-gebaseerde dienskanaal gebruik het om slim-ID’s te kry. Volgens die departement is die stelsel tans landwyd beskikbaar by 669 deelnemende banktakke. Die […]
# Rugby: All Blacks head coach Dave Rennie has named a strong 36-man squad for next month’s Nations Championship Tests in Europe. Codie Taylor will captain the team against Scotland, Wales and England. Highlanders prop Saula Ma’u and Chiefs flyhalf Josh Jacomb are the only uncapped players, while several players, including Jordie Barrett and Richie […]
# Soccer: Minister of Sports, Arts and Culture Gayton McKenzie says stadiums must become safer and family-friendly. He conducted an oversight walkabout at FNB Stadium ahead of Saturday’s sold-out Soweto Derby between Orlando Pirates and Kaizer Chiefs. This follows concerns over crowd safety, congestion, and spectator behaviour at previous derbies. McKenzie says some of the […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng glo die komende plaaslikeregeringsverkiesing kan die politieke landskap in die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit verander. Jaco Mulder van die VF Plus sê alhoewel Midvaal op sekere gebiede goed vaar, is daar steeds gemeenskappe waar dienslewering veel te wense oorlaat. Hy sê indien die DA sy volstrekte meerderheid verloor, kan die […]
# Die Vryheidsfront Plus in die Wes-Kaap kritiseer die Langeberg-munisipaliteit wat byna 300-duisend-rand aan belastingbetalers-geld bestee het op ʼn tugondersoek na die gewese onderburgemeester, Johnny Steenkamp. Danie Acker van die party sê Steenkamp het 87 foute in ʼn voorgestelde begroting uitgewys wat die DA in ʼn slegte lig gestel het. Kort daarna is tugstappe teen hom […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Indiensneming en Arbeid moedig landsburgers, georganiseerde arbeid, sakegroepe, burgerlike organisasies en ander belanghebbendes aan om skriftelik kommentaar te lewer oor die Wysigingswetsontwerp op Indiensnemingsdienste. Die wetsontwerp stel wysigings voor aan die Wet op Indiensnemingsdienste van 2014 om die regulering van buitelanders se indiensneming te versterk en ʼn wetgewende raamwerk te […]
# ActionSA in Gauteng vra die onmiddellike onttrekking van afdanking-kennisgewings wat aan Mega Express-werknemers gestuur is na ʼn geskil oor agterstallige bedryfslisensies vir Gautrein-busse. Die geskil raak bedrywighede by depots in Midrand en Pretoria waar werk reeds ʼn week lank stilstaan. Mongezi Ntsebenzo van ActionSA sê die bestuurders word gestraf vir die provinsiale Departement van […]
# Die vakverbond COSATU verwelkom die vordering met die uitrol van Slim-ID-kaarte en ander burgerlike dienste van die Departement van Binnelandse Sake. Sedert die departement sy nuwe digitale vennootskapsmodel met die banksektor sewe maande gelede bekendgestel het, het meer as ʼn miljoen Suid-Afrikaners reeds gebruik gemaak van hierdie gedesentraliseerde dienskanaal om ʼn Slim-ID-kaart te kry. […]