# Activists and Citizens Forum verwelkom die afdanking van die adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, en sê dit sal die Polisiediens se integriteit en geloofwaardigheid herstel. Sy afdanking volg nadat hy versuim het om voor ʼn interne tugverhoor te verskyn oor beweerde wangedrag. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê dis bemoedigend om te sien […]
# Deputy president Paul Mashatile’s son-in-law, Nceba Nonkwelo, has paid back the 12.6-million-rand he owed to the Gauteng Partnership Fund, as part of a settlement agreement. A series of media reports by News24 claimed Nonkwelo Investments had received loans totalling about 30-million-rand between 2013 and 2017 from the GPF, for the construction of student accommodation […]
# Die Stad Tshwane sê hy gaan voort met sy program van stedelike ontwikkelingsbesoeke met die fokus op die Thorntree Mega-projek in Streke 1 en 2 in Soshanguve. Die ontwikkeling het reeds sowat 30-duisend wooneenhede en standplase gelewer. Die woordvoerder van die burgemeester Nasiphi Moya, Samkelo Mgobozi, sê by voltooiing sal grootskaalse infrastruktuurbelegging ‘n moontlike […]
# The World Health Organisation says two new vaccines against the Bundibugyo virus of Ebola in the Democratic Republic of the Congo are now in safety trials in the UK and Canada. The official death toll from the DRC’s deadliest-ever Ebola outbreak stands at over three-thousand people. The province of Ituri remains the epicentre, accounting […]
# Die regering sê die regering, wetstoepassing en elke gemeenskap moet saamwerk aan ʼn veiliger Suid-Afrika. Statistiek Suid-Afrika se 2025/26-opname vir bestuur, openbare veiligheid en justisie toon baie burgers voel redelik veilig. Die regering se adjunkwoordvoerder, William Baloyi, is bekommerd dat minder as twee uit vyf mense veilig voel om snags alleen te stap. Hy […]
# Die Tshwane Ekonomiese Ontwikkelingsagentskap sal oor die volgende vyf jaar meer as 17-miljoen-rand spaar nadat hy van privaat gehuurde kantore na ‘n perseel wat die die stad in Centurion besit, verskuif het. Die skuif verminder die agentskap se maandelike huurkoste van 373-duisend-703-rand tot sowat 74-duisend-rand, ‘n vermindering van 80-persent wat die stad sowat 3,6-miljoen-rand […]
# Die landbou-organisasie TLU SA sê sy jaarkongres in Pretoria het gefokus op landelike veiligheid, die beskerming van eiendomsregte, ekonomiese volhoubaarheid en die bewaring van grond en water. Die tema was: “Landbou: Begrond. Beskerm. Bewaar”. Hoofbestuurder Bennie van Zyl sê die paneelbesprekings het die basis gebied vir besprekings oor die beskerming van produsente en die […]
# The DA says the dismissal of Crime Intelligence deputy head Feroz Khan from the South African Police Service must be the first of many, until all of the crooked cops are removed from office. Khan’s dismissal was triggered by his failure to face a disciplinary hearing, after being accused of misconduct and bringing the police […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Internasionale Betrekkinge en Samewerking verwelkom die uitslag van die ondersoek na die Suid-Afrikaanse hoë kommissaris in Indië, Anil Sooklal. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het Sooklal van alle blaam onthef nadat hy dieselfde godsdiensgeleentheid as oudpresident Jacob Zuma en staatskaping-verdagte, Ajay Gupta, in Haridwar, Indië, bygewoon het. Die […]