# Eskom sê drie-duisend-890 megawatt se opwekkingsvermoë sal voor vanaand se spitstyd weer in gebruik geneem word, wat bestendige elektrisiteitsvoorsiening die res van die week sal ondersteun. Tussen 31 Oktober en 6 November vanjaar het die kragverskaffer ‘n gemiddeld van sewe-duisend-961 megawatt in onbeplande onderbrekings ervaar. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê dit is ‘n […]
# ActionSA sê die DA se bewerings dat die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sedert 2023 ‘n onbetaalde munisipale rekening van 46-duisend-rand uitstaande gehad het is vals, misleidend en polities gemotiveerd. Volgens die DA het Moya erken dat sy vanaf 2023 die metro uitstaande tariewe en belasting verskuldig is. Henriette Frohlich van ActionSA sê dit […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, stel vandag die Funda Uphumelele Nasionale Opname in Pretoria bekend. Die veldtog sal Suid-Afrika se eerste omvattende prentjie skep van leesuitkomste in lae grade in al elf gesproke amptelike tale. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê die opname is deel van ʼn groter veldtog om seker […]
# Die koalisie-alliansie tussen RISE Mzansi, die GOOD-party en Build One South Africa, Unite for Change, sal in al agt metros op die stembrief wees in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing, met ‘n burgemeesterskandidaat in elk. Die alliansie het begin met kandidaataansoeke vir die verkiesing. ‘n Lid van Unite for Change se leierskapsraad, Brett Herron, […]
# Soccer: South Africa is through to the knockout stage of the FIFA Under-17 Men’s World Cup in Doha, Qatar, for the very first time. Despite suffering a 3-1 defeat to Italy, Amajimbos qualified for the last 32, as their four points were enough to seal second spot in Group A, ahead of Qatar and Bolivia, […]
# Die JG Zuma-stigting sê om oudpresident Jacob Zuma deur sy kinders te vervolg, is wreed en lafhartig. Duduzile Zuma-Sambudla se verhoor vir aanhitsing tot terrorisme en openbare geweld wat verband hou met die betogings in Julie 2021 begin vandag in die KwaZulu-Natalse Hooggeregshof. Haar pa se korrupsiesaak sal volgende maand hervat word. Die stigting […]
# Die Gautengse regering veroordeel die vandalisme aan die pas-geïnstalleerde G20-uithangborde naby Nasrec, waar die G20-leiersberaad volgende naweek afskop. Straatligte en verkeersligte langs die R55-roete is ook beskadig. Die provinsiale regeringswoordvoerder, Elijah Mhlanga, sê hierdie moedswillige optrede is daarop gemik om smeerveldtogte te bevorder wat buitelandse samesweringsteorieë en ʼn sekere negatiewe narratief oor Suid-Afrika versprei:
# The Cape Winelands District Municipality’s Fire Services says the fire in the Cogmanskloof mountains above Montagu and Ashton remains active. The fire, which started on Thursday afternoon in the veld above Zolani, initially spread into CapeNature-managed land on the mountain peaks. From there, it ran along the ridge and onto the Montagu side of […]
# US senators are voting on a deal that could pave the way to ending the longest government shutdown in history. The vote comes after a group of about eight Senate Democrats reached a deal with Senate Republican leaders and the White House to reopen the government. This is in exchange for a future vote […]