# Die DA vra Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, en die LUR vir e-Regering, Bonginkosi Dhlamini, om rekenskap te gee oor teenstrydighede in die provinsie se paniekknoppie-program. Die premier se kantoor het in Desember 2024 aangekondig meer as 80-duisend paniekknoppies is uitgedeel. Lesufi het egter ‘n paar maande later gesê slegs twee-duisend is aan inwoners […]
# Die leierskap van die Departement van Sport, Kuns en Kultuur het gister versuim om in die Parlement te verskyn. Die Ouditeur-generaal raam 41-persent van die departement se instellings het die potensiaal om skoon oudits te ontvang, maar word gekniehalter deur gebrekkige gevolgbestuur, ondoeltreffende monitering van aksieplanne en trae instelling van aanbevelings. Die voorsitter van […]
# Tennis: Die Switserse veteraan Stan Wawrinka het sy beroepsloopbaan na 24-jaar beëindig. Die 41-jarige het sy laaste wedstryd gespeel in die Basel-ope in sy vaderland, waar hy teen die Tsjeg Jiří Lehečka verloor het. Wawrinka het in 2002 ‘n beroepspeler geword en drie Grand Slam-toernooie gewen – die Australiese Ope in 2014, die Franse […]
# Rugby: Die Springbok-haker Bongi Mbonambi het ‘n eenjaar-kontrak met die Stormers gesluit na bevestiging dat hy vrygestel is van sy kontrak met die Haaie. Dit volg op dissiplinêre kwessies. Die Stormers ondervind ‘n haker-krisis omdat André-Hugo Venter, Deon Fourie en Lukhanyo Vokozela beseer is, terwyl JJ Kotzé ‘n skorsing uitdien. Die veteraan-nommer-twee, Scarra Ntubeni, […]
# Die vakverbond COSATU het by die munisipale vakbond SAMWU aangesluit om sy 39-jarige bestaan te vier. SAMWU is amptelik in Oktober 1987 gestig, gegrond op nierassigheid en om ʼn enkele vakbond vir munisipale werkers te vorm. Dit was die land se eerste nasionale munisipale vakbond. Nonzuzo Dlamini van COSATU sê SAMWU beywer hom vir […]
# Britain’s Princess Anne will visit Cape Town next week as president of the Royal Agricultural Society of the Commonwealth. She will attend the 31st Commonwealth Agriculture Conference, which brings together the next generation of farmers from across the association. During the visit, the Princess Royal will also take part in engagements highlighting links between […]
# President Cyril Ramaphosa’s former political adviser and current member of the ANC’s national executive committee, Bejani Chauke, has been served with a Rule 10.6 notice by the Madlanga Commission. He is required to explain his relationship with the late Mpumalanga taxi boss Jotham “King Mswazi” Msibi and their extensive WhatsApp exchanges. Chauke’s name emerged […]
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis says voting for smaller parties could open the door for the ANC and EFF to take over the metro. The recent eNCA and MarkData poll put the DA at 52.6-percent, while News24 and Sabi Strategy Group placed it at 56.1-percent. However, several parties appealing to coloured voters could make […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het erkenning gegee aan openbare kommer oor die lugversorging-stelsel en verkoeler-aanleg by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria. Volgens die DA in die provinsie het probleme met die verhitting-, ventilasie-, lugversorging- en verkoelerstelsels by die hospitaal temperature in teaters tot bo 20 grade Celsius laat styg wat lei tot die […]