# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Vervoer het kommer uitgespreek oor onlangse verwikkelinge rondom die werk van die Moriel Infrastructure Group, ʼn kontrakteur van die padagentskap SANRAL. Die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur het bevind die maatskappy het hom verkeerd voorgestel toe hy op regeringskontrakte gebie het. Die komiteevoorsitter, Donald Selamolela, sê SANRAL moet ʼn […]
# Die GOOD-party sê die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie moet geloof word vir sy poging om die oordrag van 49 eiendomme, insluitend die Goeie Hoop-sentrum, te keer. Die kommissie wil hê die Wes-Kaapse regering moet die oordragte staak, hangende ʼn hersiening van die Stad Kaapstad se besluit om die eiendomme te verkoop. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, […]
# Die regering sê die verwagte El Niño-toestande is ‘n herinnering dat Suid-Afrika se vermoë om droogte te deurstaan, nie net van reënval afhang nie, maar ook van doeltreffende voorbereiding, waterbestuur en die bewaring van beskikbare voorraad. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens verwag die weerpatroon sal toestande raak tydens die somerseisoen, wat die risiko van hoër temperature […]
# Die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, John Steenhuisen, doen ‘n beroep op groter lokalisering, belegging en werkskepping in Suid-Afrika se ná-verkoopmark vir motors. Die bedryf het in 2025 ‘n omset van ongeveer 933-miljard-rand behaal en 202,6-miljard-rand tot die bruto binnelandse produk bygedra. Die sektor ondersteun meer as 310-duisend werksgeleenthede wat ongeveer 70-persent van […]
# Die Ministerie van Polisie sê hy het gesprekke met sleutelbelanghebbendes verskerp om polisiegereedheid te evalueer en te versterk in die aanloop tot die plaaslikeregeringsverkiesing volgende week. Altesaam 29,2-miljoen Suid-Afrikaners is geregistreer om te stem, en daar word verwag dat 2,6-miljoen van hulle hul volgende Maandag en Dinsdag spesiale stemme sal uitbring. ‘n Woordvoerder vir […]
# Die Stad Tshwane sê sy algehele waterstelsel bly onder druk weens hoë verbruiksvlakke in sekere gebiede, insluitend Ga-Rankuwa, Akasia, Brakfontein en Pretoria. Die oormatige waterverbruik het die metro genoodsaak om toevoerbeperkings toe te pas by reservoirs met hoë verbruik, ten einde te help met die bestendiging van die stelsels stroomop. Die metro se woordvoerder, […]
# UK prime minister Andy Burnham has ruled out calling an early general election in the next 12 months, amid ongoing speculation that he could seek to consolidate his position. This comes as Reform UK leader Nigel Farage has called for an early election, claiming that the prime minister does not have a mandate. The next […]
# Minister of Electricity and Energy Kgosientsho Ramokgopa says no preferred bidders have been appointed under the first bid window of South Africa’s Gas Independent Power Producer Procurement Programme. This comes as none satisfied the mandatory functional criteria to provide the gas-supply assurances required by the tender. The programme sought to procure two-thousand megawatts of gas-fired electricity […]
# Tennis: Twenty-four-time Grand Slam champion Novak Djokovic has kept alive his chances of qualifying for the season-ending ATP Finals in Turin, after a hard-fought victory at the Swiss Indoors in Basel. The 39-year-old Serbian defeated Frenchman Ugo Humbert, 4-6, 6-3, 6-4 to make the round of 16 in his first appearance at the tournament since […]