# Die DA verwelkom die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se voortgesette fokus op die bevordering van leerderprestasie in die sogenaamde STEM-vakke: Wetenskap, Tegnologie, Ingenieurswese en Wiskunde. Altesaam 12-duisend leerders in graad 10 tot 12 ontvang tans gestruktureerde akademiese ondersteuning wat gemik is op beter uitkomste in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe. Peter Johnson van die DA sê dit […]
# Soccer: Forty-one-year-old Cristiano Ronaldo says he will need some time to think about his overall future with Portugal after his country exited the World Cup via a 1-0 last-16 defeat to Spain, marking his final match in the competition. The loss also saw Roberto Martinez stepping down from his role as Portugal’s manager. Ronaldo […]
# Die Gautengse regering het die positiewe uitslae verwelkom van ‘n hoëvlak-tussenregeringsvergadering om die watervoorsieningsuitdagings in die Lesedi-munisipaliteit te hanteer. Dit volg op verlede week se betogings waartydens twee inwoners dood en die burgemeester se huis afgebrand is. Die provinsie se woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê inwoners se kommer oor watervoorsiening is geregverdig en dringende ingryping […]
# Tennis: The All England Club has issued fines worth around 739-thousand-rand to eleven players after Wimbledon’s qualifying rounds and the first week of the main draw. The fines relate to code violations for audible obscenity, racket abuse, or unsportsmanlike conduct. Frenchman Corentin Moutet received the highest fine of about 122-thousand-rand for snapping his racket […]
# Police say they have made a breakthrough in the investigation into the 2021 death of former deputy National Police Commissioner for Crime Detection, Sindile Mfazi. The death of the 59-year-old was initially believed to have been caused by COVID-19, but forensic tests later found traces of poison in his system. Police raided various properties […]
# Die Stad Tshwane verwelkom die Nasionale Tesourie se bevestiging dat die metro alle wetgewende en finansiële bestuursvereistes nakom. Dit beteken die metro het sy billike-aandeelbetaling vir Julie verseker en sal dit môre ontvang. Tshwane se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê volgens inligting wat die Tesourie vrygestel het, word talle munisipaliteite in die land se billike-aandeelbetalings […]
# Die Stad Kaapstad se wetstoepassingsagentskappe het die afgelope week 311 verdagtes vir verskeie misdade in hegtenis geneem, asook drie onwettige vuurwapens en sewe gesteelde of gekaapte voertuie teruggevind. ‘n Totaal van 52-duisend-858 boetes vir verkeers- en verordeningsoortredings is ook uitgereik. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die teen-kapingseenheid, wat gestig is […]
# The EFF says the findings of the investigation into the State Information Technology Agency substantiate its views that the problems at SITA stem from inadequate oversight, missing documentation, and a lack of assertive leadership. The investigation found serious lapses in governance, spending controls, and contract management, with more than two-billion-rand in irregular expenditure. The […]
# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, is verheug dat die Departement van Basiese Onderwys se 2018-projek om put-toilette by skole te vervang, uiteindelik afgehandel is. Drie-duisend-372 skole wat in die 2018-oudit geïdentifiseer is, het nou veilige en behoorlike sanitasiegeriewe waaruit meer as drie-miljoen leerders voordeel trek. Makaneta sê hierdie prestasie wys wat bereik kan word as kinders […]