# Golf: PGA of America chief executive, Derek Sprague, says he plans to apologise to Rory McIlroy and the rest of Team Europe for the abuse they suffered at the Ryder Cup at Bethpage Black. McIlroy was subjected to verbal abuse, and his wife, Erica, was hit by a bottle thrown by an American fan. […]
# Tennis: Twenty-four-time Grand Slam champion Novak Djokovic says schedule reorganisation talks have occurred for over 15 years, but players are not united to effect change, citing self-interest. Top players like Carlos Alcaraz, Coco Gauff, and Iga Swiatek have criticised the demanding schedule and the number of tournaments they play each year. Djokovic says players […]
# Die onafhanklike hoëronderwysinstelling, Akademia, het die Akademia-landbouskenkingsfonds bekendgestel om die volgende geslag landboukundiges op te lei. Die besturende direkteur, Marthinus Visser, sê deur hierdie fonds te stig, erken hulle die uiters belangrike rol wat die landbou speel, nie net vir kosvoorsiening nie maar ook vir ekonomiese stabiliteit en werkverskaffing. Hy sê deur die fonds […]
# Motorsport: F1 drivers’ championship leader, Oscar Piastri, says he has learned from his mistakes last time out in Baku. The McLaren driver uncharacteristically crashed out of qualifying at the Azerbaijan Grand Prix, and then repeated the same error on the opening lap of the race and also crashed out. His teammate Lando Norris narrowed […]
# Die Stad Kaapstad sê hy ondersteun oor die volgende drie weke vyf sokkertoernooie op grondvlak. Dit sluit in die 14de Rygate Cubs Festival waaraan 257 spanne van 98 klubs deelneem, die Kapstadt-beker en die eindronde van die SAFA Cape Town Coke Cup. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê hierdie toernooie gee […]
# KPMG South Africa, in samewerking met die Universiteit van Pretoria, het die Professor Wiseman Nkuhlu KPMG-beurs bekendgestel. Dis ter ere van die KPMG-voorsitter, Wiseman Nkuhlu, se aftrede. Die beurs van drie jaar is beskikbaar vir pas gekwalifiseerde swart Suid-Afrikaanse geoktrooieerde rekenmeesters en wil die verteenwoordiging van jong doktorale rekenkunde-studente en -professors vergroot. Die universiteit sê […]
# Die Wes-Kaapse Mobiliteit-departement sê hy stel ʼn reeks ingrypings in om verkeersopeenhopings te verlig. Volgens die 2024 INRIX Global Traffic Scorecard is Kaapstad negende op die lys stede met die ergste verkeersopeenhopings. Van die passasiersvoertuie wat tydens spitstye op die pad is, het 60-persent slegs een persoon in wat bydra tot die Moederstad se […]
# Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings kritiseer die Noordwes-owerhede se weiering om noodsaaklike kwessies oor dierewelstand by die bestuur van die toenemende olifantkrisis in te sluit. Die Noordwes Departement van Ekonomiese Ontwikkeling, Omgewing, Bewaring en Toerisme, en die Noordwes Parke- en Toerismeraad ignoreer ʼn parlementêre opdrag om die DBV-raad by die provinsiale olifanttaakspan in te […]
# Die Gautengse Vervoerinspektoraat sê hy sal voortgaan om sy wetstoepassingoperasies te verskerp om orde te herstel en pendelaars se veiligheid te verbeter. In die week van 22 tot 28 September is 62 onpadwaardige minibustaxi’s van die provinsie se paaie verwyder en beamptes het een-duisend-104 verkeersboetes uitgereik. Die Departement van Paaie en Vervoer se woordvoerder, […]