# Golf: Defending champion Thriston Lawrence made history by winning the European Masters in Switzerland, joining Spanish great Seve Ballesteros as the only players to win the tournament three times since 1972. The South African beat England’s Paul Casey on the fourth play-off hole. Another Englishman, Harry Hall, posted a seven-under-par final round to claim third place, one […]
# Cricket: Australia has announced a strong 16-player squad for their three-match Test series in South Africa next month. Captain Pat Cummins, Josh Hazlewood, Mitchell Starc and Nathan Lyon will lead the bowling attack, while Steve Smith leads the batting line-up. Out-of-form batter Marnus Labuschagne has kept his place in the squad, with Cooper Connolly, […]
# Die Stad Kaapstad nooi rolprentmakers uit om vir ondersteuning aansoek te doen. Voorleggings kan van vandag ingedien word vir projekte wat in die 2026/27-boekjaar voltooi sal wees. Die rolprentfonds bied finansiële ondersteuning of munisipale dienste vir projekte wat in Kaapstad vervaardig word. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê hulle wil plaaslike […]
# Die Johannesburg Metropolisie het motoriste aangeraai om uiters versigtig te wees te midde van aanhoudende swaar reën reg deur die metro, nat paaie en ernstige oorstromings. Sommige dele van die stad is steeds oorstroom met verskeie voertuie wat in die water vasgevang is. Woordvoerder Xolani Fihla sê oorstromings is aangemeld in Siemertweg en Curreystraat […]
# ʼn Multidissiplinêre Operasie Shanela in Eersterust en Silverton in Tshwane het die naweek tot die inhegtenisneming van 297 verdagtes gelei. Hulle misdade sluit in moord, poging tot moord, gewapende roof, aanranding en voertuigkaping. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 32 onwettige immigrante is ook aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig:
# ANC national chairperson Gwede Mantashe has rejected assertions that his comments on RDP housing and the child support grant amount to vote-buying or emotional blackmail. During a door-to-door campaign in Freedom Park, Johannesburg, over the weekend, he pointed out that RDP housing and child support grants were direct results of ANC policies, arguing that […]
# Die landbou-organisasie TLU SA is tevrede met die minister van Landbou, Willie Aucamp, se verbintenis tot die hervorming van die sektor. Die regering en die privaat sektor het saamgewerk om meer as 23-miljoen dosisse bek-en-klouseer-entstof in te voer, met elke kommersiële melkkoei in Suid-Afrika wat reeds ‘n eerste dosis entstof ontvang het. Bennie van […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling sê advokaat Ntuthuzelo Vanara se aanstelling as waarnemende hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie of IDAC kom op ʼn belangrike tydstip vir Suid-Afrika se strafregstelsel. Die parlementêre ad hoc-komitee en die Madlanga-kommissie het ernstige probleme soos korrupsie, misdaadnetwerke, bestuur en institusionele swakhede onthul. Die komitee sê hy […]
# Tennis: Defending champion Carlos Alcaraz has set up a blockbuster quarterfinal clash against Ben Shelton at the US Open. The Spaniard beat American 20th seed Tommy Paul, 6-4, 6-3, 6-4, while American eighth seed Ben Shelton defeated Greece’s Stefanos Tsitsipas. Another local, Frances Tiafoe, dispatched 2021 champion Daniil Medvedev of Russia. In the women’s […]