# Die landbou-organisasie TLU SA is tevrede met die minister van Landbou, Willie Aucamp, se verbintenis tot die hervorming van die sektor. Die regering en die privaat sektor het saamgewerk om meer as 23-miljoen dosisse bek-en-klouseer-entstof in te voer, met elke kommersiële melkkoei in Suid-Afrika wat reeds ‘n eerste dosis entstof ontvang het. Bennie van […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling sê advokaat Ntuthuzelo Vanara se aanstelling as waarnemende hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie of IDAC kom op ʼn belangrike tydstip vir Suid-Afrika se strafregstelsel. Die parlementêre ad hoc-komitee en die Madlanga-kommissie het ernstige probleme soos korrupsie, misdaadnetwerke, bestuur en institusionele swakhede onthul. Die komitee sê hy […]
# Tennis: Defending champion Carlos Alcaraz has set up a blockbuster quarterfinal clash against Ben Shelton at the US Open. The Spaniard beat American 20th seed Tommy Paul, 6-4, 6-3, 6-4, while American eighth seed Ben Shelton defeated Greece’s Stefanos Tsitsipas. Another local, Frances Tiafoe, dispatched 2021 champion Daniil Medvedev of Russia. In the women’s […]
# Die Stad Tshwane begin hierdie week met ʼn reeks promosietoere en loteryprosesse as deel van sy program vir Uitgebreide Openbare Werke. Die metro sê hy wil seker maak gemeenskappe het toegang tot beskikbare geleenthede en dat die werwingsproses uitgevoer word op ʼn gestruktureerde, deursigtige en billike manier. Hy sê die openbarewerke-program bly ʼn belangrike […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky says he wants a just peace with no opportunity for renewed aggression by Russia. He met with US president Donald Trump’s top envoys, Steve Witkoff and Jared Kushner, in Kyiv yesterday; they also met with Russian president Vladimir Putin on Saturday. Zelensky says his country needs to develop its own […]
# Die DA het die minister van Landbou, Willie Aucamp, geloof vir sy vinnige optrede teen bewerings oor bek-en-klouseer-entstowwe se pryse. Dit volg nadat Onderstepoort Biologiese Produkte se raad sy waarnemende hoof, Jacob Modumo, voorlopig geskors het. Volgens GroundUp het Onderstepoort bek-en-klouseer-entstofdosisse van Biogénesis Bagó in Argentinië aangekoop teen 45-rand, maar dit verkoop teen tussen 70-rand […]
# Die munisipale vakbond, Samwu, sê hy ondersteun maatreëls om wetstoepassing te verbeter, maar Stad Kaapstad moet eers werkers se bestaande kommer hanteer voor hulle bykomende verantwoordelikhede kry. Die metro het verlede maand amptelik ‘n interregering-geskil met die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, verklaar ná die regering se weiering om die metropolisie ondersoekmagte te […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het die studente-organisasie, SASCO, gevra om die regering te help om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente teen bedrog, manipulasie en opportunisme te beskerm. Die Spesiale Ondersoekeenheid het afgekom op wydverspreide bedrog en onregmatige betalings in die skema se studentebefondsing-stelsel. Die departement se woordvoerder, Matshepo Seedat, […]
# Political parties and independent candidates who received notices of non-compliance have until 5pm today to submit the outstanding documents. This may include a candidate’s ID copy or signed acceptance of nomination. On Wednesday, the Electoral Commission will issue notifications to nominated candidates who also appear as independents or as candidates on the list or […]