# Shell het amptelik ‘n ooreenkoms afgehandel om 100-persent van sy aandelebelang in Shell Downstream South Africa aan Abu Dhabi se staatsbeheerde energiereus, ADNOC Distribution, te verkoop teen ongeveer 16,2-miljard-rand. Die ooreenkoms sluit 580 vulstasies in, asook Shell se groothandelbrandstof-, lugvaart- en smeermiddelbedrywighede. ADNOC Distribution sal ‘n belang van 28-persent aan ‘n plaaslike swart ekonomiese […]
# Die GOOD-party sê die voormalige DA-leier Tony Leon se steunwerwing by politici namens privaat kliënte kan nie as staatskaping bestempel word nie, tensy kliënte buitengewone sukses behaal het met die verkryging van staatstenders of die bepaling van regeringsbeleid. Sy skakel- en kommunikasie-onderneming, Resolve Communications, het na bewering probeer om vergaderings tussen sy kliënte en […]
# Activists and Citizens Forum will hê die EFF se leier, Julius Malema, moet voor die Madlanga-kommissie verskyn. Getuienisleiers het gister ‘n reeks WhatsApp-boodskappe onthul wat volgens hulle aandui hy is as tussenganger gebruik tussen die omstrede Misdaadintelligensie-offisier Feroz Khan en die tabak-sakeman Mohammed Sayed. Dennis Bloem van die forum sê die beste manier waarop […]
# Krieket: Indië lek sy wonde nadat Engeland hom verneder het in die derde T20 op Trent Bridge in Nottingham. Die gasheer het 201 vir sewe aangeteken na aanvangskolwer Phil Salt se 70. Harshit Rana en Prince Yadav het elk twee paaltjies geneem. Indië is daarna binne 12 boulbeurte vir net 76 uitgeboender. Die hoogste […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die Departement van Binnelandse Sake se tydige ingryping om immigrasie-afdwinging te versterk en die voortgesette strategie om sy stelsels en prosesse te digitaliseer. Die departement gaan ‘n bykomende 301 immigrasie-amptenare werf. Claude Naicker van die vakbond sê hierdie aanstellings volg te midde van kommer in gemeenskappe oor die teenwoordigheid […]
# Soccer: Only eight teams remain in contention to win the World Cup, with the quarterfinals kicking off tomorrow. France’s quest to become only the second European nation to contest three consecutive finals will continue when they face Morocco in Boston tomorrow. 2010 champions Spain will take on Belgium in Los Angeles on Friday. England […]
# Die Stad Tshwane sê hy is verbind tot die bou van ʼn deelnemende, toeganklike en inwoner-gesentreerde plaaslike regering wat dienste regstreeks na gemeenskappe bring. Die metro het gister ʼn nuwe Klantetesorg-vragmotor bekendgestel as deel van ʼn program om kliëntediens en basiese dienslewering te verbeter. Die burgemeester Nasiphi Moya sê die vragmotor sal deur Tshwane […]
# Rugby: Junior Springbok coach Kevin Foote says there are still areas they need to improve on before facing England in Monday’s semifinal of the Junior World Championship in Georgia. South Africa fought back from a 14-point deficit to beat Wales 52-33 and reach the penultimate round, scoring eight tries to five. Foote says from a […]
# Die GOOD-party sê die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, se bevinding toon die DA-geleide Kaapstad lewer swak dienste in gebiede waar mense van kleur bly. Volgens die Openbare Beskermer se ondersoek versuim die stad wat munisipale dienste, behuising, sanitasie en riool-infrastruktuur in Langa en Khayelitsha betref. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Gcaleka se bevinding […]