# Die forensiese ondersoeker, Paul O’Sullivan, dreig met regsoptrede om te keer dat KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, as die Valke se nuwe nasionale hoof aangestel word. Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het ooreenkomstig die SAPD-wet ʼn memorandum by die Kabinet ingedien om die aanstelling te bevestig. O’Sullivan voer aan Mkhwanazi is nie […]
# ANC-president Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se politieke bevryding moet volgens ekonomiese hervorming beoordeel word. Hy het gister in Pretoria jongmense, beroepslui, entrepreneurs en kunstenaars by ʼn ANC-jeugliga-geleentheid toegespreek. Ramaphosa sê ware ekonomiese gelykheid bly ʼn werk in wording. Hy beklemtoon die behoefte om toegang tot grond, sakeondernemings, fabrieke en tegnologie uit te brei en […]
# The Western Cape Mobility Department has welcomed the Western Cape High Court’s interim interdict against taxi associations CATA and CODETA. This follows renewed taxi violence this week, which claimed the lives of at least three people at the Palm taxi rank in Delft. Shootings were also reported at taxi ranks in Mfuleni, Khayelitsha and […]
# Eerste minister Mark Carney sê Kanada werk aan die sterkste moontlike vennootskap met die Europese Unie terwyl die land gereed maak om teen Junie 2027 ʼn medelid van die groep van 27 lede te word. Die EU en Kanada vorm ʼn nuwe vennootskap, die “Alliance for the Future”, om hul afhanklikheid van groot moondhede […]
# The US State Department has approved the sale of 500 Patriot PAC-3 missiles to Ukraine at a cost of about 35.11-billion-rand. Patriots are one of the few weapons capable of shooting down incoming ballistic missiles. Ukrainian president Volodymyr Zelensky has long called for more missile interceptors to defend against escalating Russian aerial attacks. The […]
# Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula erken dat watervoorsiening steeds ʼn groot probleem in die Makana plaaslike munisipaliteit in die Oos-Kaap is. Die munisipaliteit loop deur onder ʼn ernstige, sistemiese water- en sanitasie-krisis wat veroorsaak word deur erge droogte, vervalle infrastruktuur, swak bestuur en gesondheidsgevare. Mbalula erken dat die krisis onder die ANC-geleide munisipaliteit […]
# Eskom sê hy is besig met ʼn voortgesette, herhalende proses om bestuur en interne raamwerke te versterk wat kontrakbeheer en bedryf-noodgevalle betref. Dit volg nadat tekortkominge geïdentifiseer is tydens die ondersoek na diesel-aankope en bergingskontrakte. Die ondersoek het gevalle bevestig waar die kragvoorsiener se prosesse nie nagekom is nie. Dit hou verband met betalings […]
# Die IVP sê kiesers moet vir leierskap stem wat verbind is tot aanspreeklike regering, deursigtigheid, beter dienslewering en ʼn plaaslike regering wat reageer. Die party hou môre sy laaste Siyanqoba-saamtrek by die Prins Mangosuthu Streek-stadion in Ulundi in aanloop tot Woensdag se plaaslikeregeringsverkiesing. Die IVP se nasionale woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, het aan die SABC […]
# Tennis: Die topgekeurde Duitser, Alexander Zverev, is deur na die Weense Ope se halfeindronde nadat hy die Brit, Arthur Fery, oortuigend met 6-0, 6-2 verslaan het. Die 2021-kampioen wat Maandag die wêreld se nommer een word, takel die Australiër Alex de Minaur vir ʼn plek in die eindstryd. In die ander halfeindronde-wedstryd spook die […]