# Prime minister Mark Carney says Canada is working towards the deepest possible partnership with the European Union, as the country is set to become an associate member of the 27-member bloc by June 2027. The EU and Canada are forging a new partnership called the “Alliance for the Future”, intended to reduce their dependence […]
# ʼn Amerikaanse federale regter het president Donald Trump se administrasie verbied om verkiesingswerkers te dreig of te dwing in aanloop tot die middeltermynverkiesing. Die Departemente van Justisie en Binnelandse Veiligheid is ook verbied om verkiesingswerkers te dwing om sekere mense van die kiesersrol te verwyder, versoeke vir stembriewe te weier, of stembriewe eenkant te […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê die polisie sal die grondwetlike reg op vreedsame betogings beskerm, maar ook teen wetteloosheid optree. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Durban voorwaardes gestel het vir die March and March-beweging se betogings in KwaZulu-Natal. Dit sluit in beperkings op optog-tye, aangewese roetes en die dra van moontlik gevaarlike […]
# Die Verkiesingshof het die DA se saak teen die EFF, MK-party, ActionSA en GOOD-party verwerp. Die DA het beswaar gemaak teen dié partye se besluit om net een kandidaat se naam op hul lyste vir proporsionele verteenwoordiging te plaas. Die DA het aangevoer dat die vier partye kandidate in aanloop tot die verkiesing vir […]
# Die MK-party se president, Jacob Zuma, moedig kiesers aan om in groot getalle op te daag en deel te neem aan die plaaslikeregeringsverkiesing. Hy sê die party is gereed om oor te neem. Sy party het ʼn video geplaas waarin hy die eerste keer in byna ʼn maand verskyn. Zuma is die sesde van […]
# Tennis: German top seed Alexander Zverev is through to the Vienna Open semifinals after securing a comprehensive 6-0, 6-2 win over Britain’s Arthur Fery. The 2021 champion, who will rise to the world number one ranking on Monday, will face Australian Alex de Minaur for a place in the final. In the other semifinal, […]
# Rugby: Die Glasgow Warriors is boaan die Verenigde Rugbykampioenskap se punteleer nadat hulle hul onoorwonne veldtog voortgesit het met ʼn bonuspunt-oorwinning van 29-20 oor die Leeus in Skotland. Die gashere, wat elf spelers weens verpligtinge teenoor Skotland moes afstaan, het teen rustyd met 19-3 voorgeloop. Dis die Leeus se derde agtereenvolgende weg-nederlaag in die […]
# Die ANC-president Cyril Ramaphosa het weer vertroue uitgespreek dat die party goed sal vaar in die plaaslikeregeringsverkiesing. Die party se ondersteuning het gedaal van 65-persent in die 2006 munisipale verkiesing tot 40,2-persent in die 2024 nasionale verkiesing. Projeksies dui daarop dat die ANC minstens nog ses persentasiepunte van sy 2024-uitslag kan verloor. Ramaphosa het […]
# A US federal judge has barred president Donald Trump’s administration from threatening or coercing election workers ahead of the midterm elections. The Departments of Justice and Homeland Security are also prohibited from forcing election workers to remove certain people from voter rolls, deny ballot requests or set aside ballots for individuals it suspects are […]